Ai tog!

Februarie 27, 2013 at 1:26 nm 2 Kommentaar

buks

Vandag lewer Pravin Gordham sy staatsbegroting. Daar word ‘n paar “belastingsaanpassings” belowe. BEWE SUID AFRIKANERS, BEWE. Alreeds is Suid Afrikaners wie aan mediesefondse behoort die mense wie die hoogste prys betaal vir enige mediese diens. Toe daardie pakkie “geboorte beperkingspille” wat jy oor die toonbank by die apteek of by die dokter se spreek kamer as jou “chroniese meds” gaan afhaal kos jou ‘n helse klomp meer as wat die die persoon sonder mediesefonds kos.

Wat hou sy paar “belastingsaanpassings” vir ons in? Meer eiendomsbelasting? Hoër belasting op pensioenfondse? Glo my, buk gaan ons buk. Of dit nou is om jou broekie op te trek of om jou sokkies op te trek, buk gaan ons buk.

Gedagte van die dag: Ek wens ek kan sê “DOEN JOU DONNERSE BESTE!!! Maar ek kan nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Gods window Voluit vrou

2 Kommentaar Add your own

  • 1. pieter posman  |  Maart 3, 2013 om 11:22 nm

    ja nee buig is ons voorland. Elektrieseteit op met meer as inflasie, petrol met 81c die liter, alles om ons uit ons huise te druk. Dan word di mark oorlaai en huis pryse val soos klippe. Dan sal mense vat wat hulle kan kry. En sie daar. Huise val in die massa se skote. Daar was mos huise vir almal belowe.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Maart 4, 2013 om 9:22 nm

      Hartseer saak. Die massas kry reeds meer as waarop hulle geregtig is. Ten tye van apartheid, moes ons vir alles betaal.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: