Pietie Paniek

Januarie 21, 2013 at 11:13 vm 4 Kommentaar

Ek het al genoem dat Homer ‘n regte ou paniek mechanic is. Iewers in 2011 het hy op Ford se webwerf gelees dat hulle die Bantam bakkie wat nou al so lank op Suid Afrikaanse paaie is, nie meer gaan vervaardig nie. Wel, toe kon dit nie hoEr of laer nie, hy moes toe ‘n ander ryding hE. Ek het later begin geduld vedrloor met hom. Behalwe vir bande, kry ons nog onderdele vir my 1974 Vw kewer heel geredelik. Kan julle dus dink hoe lank gaan daar onderdele vir ‘n 2007 Bantam nog beskikbaarbaar wees? Maar Homer is Homer.

Hy het by Mc Gee na die Ranger gekyk en daar maak Mc Gee se verkoopsdame ‘n moerse fout. Homer se Bantam was van meet af aan deur Mc Gee gediens. Pleks dat sy die diens afdeling kontak vir info op die bakkie, het sy heel snotterig verduidelik dat sy nie pryse kan praat sonder dat sy die bakkie gesien het nie. Sien, my noolste Nolie het die bakkie gehad en Homer sy kar sodat die kar gediens kon word, dit was reeds die rede hoekom ons die dag by Mc Gee was. Om ‘n lang storie kort te maak, het ons opgemerk dat Longtom Nissan ‘n “‘special”‘ op die Np 200 gehad het. hHomer is daar in en ‘n week later toe Nolie sy bakkie teruggebring het, het hy en Longtom bakkies geruil. Die Np 200 met ‘n ma se rooi strik getooi. Ek sal dit maar daar laat.

Gedagte van die dag: Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Om weer kind te wees….. Daai rooikoppe

4 Kommentaar Add your own

  • 1. pieter posman  |  Januarie 21, 2013 om 11:57 vm

    ha ha ha en so was mc gee toe longtom se aanwins. Mooi so.

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 21, 2013 om 8:23 nm

      Welkom Pieter.

      Antwoord
  • 3. gerdajansen1  |  Januarie 21, 2013 om 2:05 nm

    ek kan net dink hoe hy moes gewees het terwyl jy swanger was. sal mc gee leer. ek sien reeds dit wemel deesdae van die aa aanstellings daar.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Januarie 21, 2013 om 8:27 nm

    hulle verwag dalk ‘n cushy guvie kontrak gerdjie. Dit sal seker die gatkruip verklaar.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: