Terug skool toe “blues”

Januarie 9, 2013 at 1:38 nm 2 Kommentaar

Ai wat ‘n “let down.”

back to school

Ek dink amper ek kan met sekerheid sê dit is die rede vir kinder selfmoord.  Of dan selfmoord van die kindertjies
se gemoedsrus, lewnslus en vrolikheid.  Dink net,  jy het so pas die koelste kersgeskenk gekry, of jy sulk al reeds omdat jy dit nie gekry het nie.  Dan kom jy die oggend van die 27 Desember by Pep om te gaan lugtyd  (sien, Bettie?  Ek het geleer.) koop.   Daar staar  moer ma se groot advertensieborde en biljette jou in die gesig met “BACK TO SCHOOL SPECIALS.”  Dit op die blerrie 27 ste dag van Desember.
As dit my in depro hel kan laat verval,  wat nog van die kinders?  Mens moet die moere wie so adverteer,  voor die konstitutionele hof daag.   Hulle is verantwoordelik vir depressie onder kinders.  Nou kyk,  dieselfde Pepstores,  Spar en PnP mag nie sê  “Merry Christmas”  nie want die anc het besluit dis ongrondwetlik teenoor die Nie Christene maar die
“BACK TO SCHOOL”  k@k is nie ongrondwetlik teenoor kinders wie nie van skoolgaan hou nie.  Bolle as jy my vra.  Ek is nie eers ‘n ouer met kinders op skool nie en dit is genoeg om my hele dag, week en maand op te donner.  Dit het my skoon van wyn afgesit.  Dis regtig nie koel nie.
In elk geval,  vir alle kinders,  of julle nou van skoolgaan hou al dan nie,  VOORSPOED EN STERKTE MET DIE NUWE SKOOLJAAR. LEER HARD EN KRY DIT GOU VERBY.  Vir alle ouers,  sterkte.

Advertisements

Entry filed under: Volgens my.

Hoofstuk twee Kind oppas

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Flavia  |  Januarie 9, 2013 om 7:23 nm

    ek wonder of my pragtige niggekie, Laviga, ook vandag terug is skool toe?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 10, 2013 om 11:24 vm

      Hopelik was sy daar. Vandag ook. ek glo sy is die slimste in haar klas.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: