I love how you love me

November 22, 2012 at 9:44 vm 9 Kommentaar

Ek het gister deur my ou langspeelplate plate geblaai toe ek op ‘n compilation afgekom het wat vir my net verkeerd geklink het.  Dit was “I love how you love me” van Glen Campbell.   Ek het geweet dit kon nie al weergawe van die liedjie wees nie.  My geheue wou Glen Campbell nie laat pas nie.  Wel, daar was net een ander uitweg, ek moes soek.  ek kon die soet stemmetjie in my kop hoor wat nie aan ‘n man behoort het nie.  Ek het toe ‘n ander weergawe gekry.  Die ene wat by die stemmetjie gepas het.  Johathan Butler se weergawe.

Hy was maar ‘n knapie toe hy die liedjie opgeneem het en nogal goed gevaar het op Springbok radio se top20 in 1975.   Ek was ‘n tiener.  My wyse ou Moedertjie het was ook ‘n stil mens, maar haar radio was net af as die tv aan was of as sy gelsaap het.  Kan iemand anders die liedjie onthou?

Gedagte van die dag:  Hoe uniek is die liefde tog.

Advertisements

Entry filed under: Musiek, Waar was jy?.

Malvas in my tuin. Fire fire

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Laviga Heks  |  November 22, 2012 om 8:01 nm

    Nee, ek het nie die oom met die toon gegroet nie.

    Antwoord
  • 2. Olga  |  November 22, 2012 om 8:17 nm

    Hy is dalk nou ‘n oom. toe was hy ‘n uhm, seun.

    Antwoord
  • 3. Laviga Heks  |  November 22, 2012 om 9:26 nm

    Hoe het die oom n dogtertjie geword, huh?

    Antwoord
    • 4. Olga  |  November 23, 2012 om 10:22 vm

      Jy het dit ook opgemerk Viga. Dit was hoekom ek geweet het, die weergawe wat ek onthou het, kon nie glen Campbell sn wees nie.

      Antwoord
  • 5. jagternw1976  |  November 23, 2012 om 11:56 vm

    Ongelukkig sal ek beslis nie weet nie. 1975 .. toe nog saam my Pa inry toe gegaan 🙂

    Antwoord
    • 6. Olga  |  November 23, 2012 om 3:31 nm

      😆 en niks gesien nie.

      Antwoord
      • 7. jagternw1976  |  November 23, 2012 om 4:59 nm

        Beslis nie die fliek nie !

  • 8. Gerda  |  November 25, 2012 om 8:02 vm

    dis n nice genoeg song. tog is dit soos jou plate, in die kas.

    Antwoord
    • 9. Olga  |  November 25, 2012 om 9:07 nm

      Die liedjie was die eerste keer in 1961 opgeneem en sedertdien deur baie ander kunstenaars, maar dis soos jy sê, dis ‘n NICE liedjie. Net great liedjies bly uit die kas.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: