Truth or dare

November 17, 2012 at 10:15 vm 6 Kommentaar

                                                                   

Grieters het my gedare, net eenvoudig deur my eie eie skuld om truth or dare te speel en ek moet.  Sy weet waar ek woon.

Ewentwel, julle kan my ook vra wat julle wil solank dit nie my identiteit, naam of adres is nie.  Vir al die res, gaan vir goud.  Ek kan sê julle ken my nie, dus kan ek maar lekker lieg, maar Grieters ken my en sy weet waar ek woon.  Sy sal seker ook weet wanneer ek lieg, dus is dit liewers nie ‘n opsie nie.  Sy sit die mooiste slimste heksie dalk op my.

Ek dare dan vir Dirkiedupl  en kind van Afrika, Vreemdeling en Sally die Kameel om dieselfde te doen.

Geniet die naweek.

Advertisements

Entry filed under: Speel saam.

Ek dare jou. Professionele mense

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  November 17, 2012 om 10:31 vm

    Hmmm – laat ek nou dink . . .

    Hou jy van hoe jou kinders uitgedraai het?

    Watter tipe blog posts haat jy met ‘n passie?

    As jy enige plek in SA kon woon, waar sou dit wees en hoekom?

    Antwoord
    • 2. Olga  |  November 17, 2012 om 11:10 vm

      Ek is seker negentig persent tevrede met waar ek woon. Ons het wedersydse respek vir mekaar. Dis veilig al word ons soms dae lank van die buitewereld afgesny deur die elemente. Maar enige ander plek? Op die stadium sal ek sê reg in die stad. Pretoria of Kaapstad verkieslik. Net eenvoudig omdat dit naby alles sal wees. Kerk, hospitaal, bank. Dan weer, in die stad kan dit soms langer neem om 5km af te lê as wat dit op die platteland neem om daardie 125km te ry. So waar sou ek wou woon? Reg waar ek nou bly.

      Antwoord
  • 3. Olga  |  November 17, 2012 om 11:04 vm

    ek is God dankbaar hoe my kinders uitgedraai het. die tipe posts waar 182 bybel skrifture aangewys word. nie om God te loof of prys nie. nie om die pad na God aan te wys of oop te maak nie. o, nee! net om hulself te verontskuldig.

    Antwoord
  • 4. gerdajansen1  |  November 17, 2012 om 4:35 nm

    kyk jy ooit na jou naakte self in die spieel? hou jy van wat jy sien?

    Antwoord
  • 5. Olga  |  November 18, 2012 om 7:09 nm

    Ja, ek kyk, nee, jong as ek al die rolletjies sien dan wonder ek gewoonlik wanneer het my lyf ‘n bakkerstafel geword.

    Antwoord
  • 6. Truth or Dare | Briewe Uit Die Vreemde  |  November 19, 2012 om 8:33 nm

    […] Olga het my getag in ‘n Truth or Dare speletjie waarin – as ek reg verstaan het – […]

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: