Mag ek ….

November 8, 2012 at 7:15 vm 4 Kommentaar

 

 

Mag ek onthou om die tyd te neem om iemand anders te bemoedig en aan te moedig.

Mag ek onthou om God daagliks te dank vir vriende, geliefdes, mense wie my lief het en aanvaar nes ek is.

Mag ek onthou om nie kosbare tyd te mors met bitterheid, verwyte en selfverwyt nie.

Mag ek onthou om reg te maak wat ek kan, terwyl ek.

Mag ek onthou die son sak nie as ek gaan sit nie.  Die lewe gaan oor meer as ek.

Mag ek onthou om  niemand ooit as vanselfsprekend aanvaar nie.

Mag ek onthou om God te loof en te dank vir elke seëning, bietjie genade en glimlag.

Gedagte van die dag:  Mag ek ook werk maak daarvan en nie net daarvan onthou nie.

 

Advertisements

Entry filed under: Hartsake.

He he he!!!!! Idees

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  November 8, 2012 om 11:03 vm

    “Die lewe gaan oor meer as ek.” Dit is iets waarmee ek die laaste paar dae worstel, en met God oor praat. Daardie “EK is” bewustheid in die mens. Ag nee, my hart is vandag te vol om sinvol te praat.

    Antwoord
  • 2. gerdajansen1  |  November 8, 2012 om 11:55 vm

    amen.

    Antwoord
  • 3. Natasha  |  November 8, 2012 om 1:08 nm

    Mag ek onthou om hierdie dinge te onthou.

    Antwoord
  • 4. brieweuitdievreemde  |  November 9, 2012 om 3:53 nm

    Die foto is pragtig!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: