Wat jy waar kry?

Oktober 31, 2012 at 8:15 vm 8 Kommentaar

Die wêreld gons oor die orkaan / superstorm wat Amerika getref het.  Heng op ‘n stadium het ek my bloediglik vererg toe die burgermeester in /n Amerikaanse dorp waar daar geen elektrieseteit is nie, ons vertel het watter strate is nog oop vir verkeer.

Be that as it may, kom die nuus om sewe gisteraand op SABC2 op.  In die gesig van die katastrofe wat Amerika getref het, kom Zuma op en kom praat kak oor die blerrie sensus wat hulle vyftien maande(?) tevore geneem het en lekker gekook het om hulle te pas.  Alles natuurlik alweer oor hoe die swart mense steeds aan die agterspeen suie.  As sy ou gatgabbas nie die stakings bewimpel het om Ramaphoza in ‘n sleg lig te stel nie, kon dit dalk binnekort beter met die deursnee arm swart mense gegaan het.  Aangsien oompie Cyril mos ‘n mynmagnaat in eie reg is, sal hy nie staatsgeld vasmaak om sy tuisdorp en private woning in ‘n paleis te laat verander asof hy die res van sy misrabele lewe die donnerse president gaan wees nie.

 

Gedagte van die dag:  Thula Olga!!!!!!!!!!

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Vroeg slim???? Donderdag

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Oktober 31, 2012 om 9:16 vm

    Eerste

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Oktober 31, 2012 om 9:19 vm

    Ek sien op FB dat baie mense baie ongelukkig oor die sensus is. Die algemene gevoel is dat almal nie getel is nie. Iemand sê byvoorbeeld dat hulle ‘n gesin van 5 is wat oor 4 provinsies versprei is, en net een van hulle is getel.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Oktober 31, 2012 om 11:21 vm

    Dat die 4ken sabc die belaglike sensus resultate belangriker as die storm kan ag, was ‘n klip in my skoen.

    Antwoord
  • 4. Selene Phoenix  |  Oktober 31, 2012 om 12:37 nm

    En in die 15 maande het ons BEE maters net nog meer geword!! Ja hulle sukkel nog al die jare… maar tog teel hulle net aan!!

    Daar gaan meer mense (seker 90% kinders) dood agv honger, as van aid / TB ens. WTF!!! Dis genoeg om ‘n mens moerig te maak!! En ons pressie loop en teel net nog verder en maak sy huise net meer zulu agtig!

    Antwoord
  • 5. gerdajansen1  |  Oktober 31, 2012 om 12:55 nm

    daai resultate wat vir hulle groter prioriteit was as die storm wat soveel verwoesting saai, is tot in sy dinges in gekook.

    Antwoord
  • 6. kindvanafrika16  |  November 2, 2012 om 8:36 vm

    sowaar ja jong, dit is my gat se deksel, hoe die flippen regering redeneer, maar ek dink dit is deel van hulle opleiding, jy het mos al gehoor as die nuwe parlement gekies word, kry hulle opleiding en ek dink dit is daar waar hulle besluit dat sodra dit lyk of dit goed of beter gaan moet daar een of ander moegoe uit die nuut verskyn en opsweep werk doen, dit is lyk dit vir my hulle besigheid, en om geld te kan maak uit kwaadstook, kyk nou maar vir Amerika ook, ek het al gewonder of daar ooit so baie oorlog en onlus gestook was soos deur daardie land, as daar ‘n plek is wat iets het om te produseer of te ontgin, dan wil Amerika hulle vinger in daai paai druk, so myns insiens is poletiek net ‘n rookskerm waaragter geslepe mense hulle self verryk en sodra hulle in die magsposissie sit, gooi hulle alle morele standaarde oorboord en gaar soveel moontlik skatte op……

    Antwoord
  • 7. offshore company  |  November 11, 2012 om 6:49 vm

    Die negatiewe element van hierdie beleid en die verloop daarvan is hoofsaaklik die diskriminasie teen sogenaamde nie-blankes. Dit het duidelik geword dat die politieke mag sedert 1948 die Europese (wit) groepe bevoordeel het, terwyl die ander groepe afgesonder is ten opsigte van politieke deelname, en deelname aan maatskaplike voordele en ekonomiese bedrywighede. Ten opsigte van die swart mense was die verklaarde beleid om die vernaamste etniese groepe te skei in hulle eie gebiede. Hulle moes daar as selfversorgende eenhede ontwikkel. Die gebiede was egter nie geskik vir die vorming van volwaardige state nie en finansiering deur die Apartheidsregering was onvoldoende om die Groot Apartheid -visie te verwesenlik.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  November 14, 2012 om 9:17 nm

      Met ander woorde, nou is dit “free for awl.” solank jy swart is. In die apartheidsjare het niemand net gekry en gekry en gekry nie, of sit ek die pot mis? Dankie vir jou opinie, in elk geval.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: