Lank sal hulle lewe

September 27, 2012 at 8:04 vm 24 Kommentaar

325 dae gelede het my noolste Nolie sy Mina om haar hand gevra. Mense kinders! Die tyd het ons so bekruip, oor sewe en dertig slapies is dit sulke tyd. EN EK HET NOG NIKS OM AAN TE TREK NIE. Nee, korreksie, ek het darem ‘n paar skoene.

Die troukoek vorder goed, maar vir al die res, sal ons moet vinger trek. Waar gaan ek iets kry om aan te trek???? TWK en OTK het net nie meer tente wat pas nie.

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

Mediesefondse Ken jou plek

24 Kommentaar Add your own

  • 1. vecksy1  |  September 27, 2012 om 8:17 vm

    EERSTE!!!!!!!!!!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  September 27, 2012 om 12:04 nm

      Blixem!!! Eina!!!! Wa my bril???? Donner ek nou warrempelwaar van my stoel af!!! Willekind? In lewende lywe????

      Antwoord
      • 3. gerdajansen1  |  September 27, 2012 om 2:48 nm

        is dit waar die eier op jou kop en die blou oog vandaan kom?

  • 4. vecksy1  |  September 27, 2012 om 8:22 vm

    Hey Olga 😀

    Wanne issi groot dag? Ek kan altyd inni omo boks kyk da inni sterretjies kombuis of da nie dalk ‘n tent da in issi

    *kan jy glo ek het vigeet hoe om al daai gevreetjies te maak x_x *

    Antwoord
    • 5. Olga  |  September 27, 2012 om 12:05 nm

      3 Nov. Joune???

      Antwoord
      • 6. vecksy1  |  September 27, 2012 om 4:47 nm

        Ekke trou oor 2 dae en dissi mee snaaksi :-\

      • 7. Olga  |  September 27, 2012 om 11:17 nm

        Lank sal hulle lewe lank sal hulle lewe lank sal hulle lewe in hul gloria. Willes, ek hoop dat julle baie gelukkig sal wees. Uit die diepte van my hart. Geluk aan Wille T e n Wille M ook met hulle stiefpa/vriend. Ek hoop hulle sal ook goed wees vir mekaar. Stuur my asb troufoto. Jy het nog my sel no en epos adres, hoop ek?

      • 8. vecksy1  |  September 28, 2012 om 3:48 vm

        Thanx jong. Ekke stuur vi jou met die grootste liefde.

  • 9. Xena Phoenix  |  September 27, 2012 om 8:26 vm

    😉 Blykbaar as die skoene en die onderklere reg is, hoef mens nie te worry oor die klere nie.

    Gaan jy met daardie skoene sisters doen?

    Antwoord
    • 10. Olga  |  September 27, 2012 om 12:06 nm

      Dan kan ‘n swartsak met twee gate vir die bene ook werk vir onnies????

      Antwoord
  • 11. vecksy1  |  September 27, 2012 om 8:26 vm

    Eish! Dis Willekjind. Ek sien nou eers die simpel ding trek my naam deur as vecksy1

    Antwoord
    • 12. Olga  |  September 27, 2012 om 12:07 nm

      Net een mens dapper genoeg om die vlag vir ;n gevreetjie te gebruik. Die dat ek so groot geskrik het en reg van my stoel afgefoeter het.

      Antwoord
  • 13. Xena Phoenix  |  September 27, 2012 om 8:26 vm

    En bedrieg my 😯 my? My drieling in lewende lywe?

    Antwoord
    • 14. vecksy1  |  September 27, 2012 om 8:32 vm

      Ja ja ……… Dis ekke :p

      Antwoord
      • 15. Xena Phoenix  |  September 27, 2012 om 8:39 vm

        In die vlees of gees???

      • 16. Xena Phoenix  |  September 27, 2012 om 8:39 vm

        En is jou Sister skoene reg?

      • 17. vecksy1  |  September 27, 2012 om 8:54 vm

        Inni gees in my vlees 😀

        Ek moet nog register jong. Ma ekt BAJA skoene vi sisters 😉

  • 18. Xena Phoenix  |  September 27, 2012 om 9:03 vm

    Snaaksie! Gaan jy vanjaar stap? En natuurlik ook voor die tyd registreer?

    Antwoord
    • 19. vecksy1  |  September 27, 2012 om 9:49 vm

      Ek wil net gou die troue enni honeymoon agter die rug kry dan gat ek register. Nie soos verlede jaar nie. Ek sal vir mnr vanner Merwe kry om dit te doen

      Antwoord
  • 20. Selene Phoenix  |  September 27, 2012 om 1:35 nm

    Baie geluk Olga!! Die tyd stap al hoe nader!! Volgende inskrywe… Kinders by dosyne… kinders by dosyne!! 😉

    My Tweeling se Drieling?? Slaan my dood met ‘n nat vis!!! How goes it? Jy nog nie daai silver slippertjies aangetrek en weg gehol nie??

    Sien jy doen Sisters… hoog tyd! Ons het jou gemis!

    Antwoord
    • 21. vecksy1  |  September 27, 2012 om 4:28 nm

      Hey my 3ling se 2ling. Ek!? Hol!? Nooit!!! :mrgreen:

      Antwoord
    • 22. Olga  |  September 27, 2012 om 11:19 nm

      Lientjie, glo my, my noolste Nolie sal eerste ‘n raam wil hê vir klein Nolemien se graad sertifikaat voordat hy daaraan sal werk. Teen daardie tyd gaan hy al seker oud genoeg wees om ‘n jong kan met ‘n handdoek te moet huur.

      Antwoord
  • 23. Kameel  |  September 27, 2012 om 1:46 nm

    Voordat jy jou oë uitvee is dit verby…. en jy gaan so deftig lyk soos die ma van die bruidegom altyd lyk ;).

    Antwoord
  • 24. gerdajansen1  |  September 27, 2012 om 2:51 nm

    die groen kant nagrok in jou kas sal perfek pas by die swart onnies en skoene.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: