Mediesefondse

September 26, 2012 at 7:54 vm 7 Kommentaar

Ek was gister in die dorp en het toe by die dokter se spreekkamer gestop om Homer se chroniese medisyne te kry. Toe word ek ingelig dat ons chroniese en akute voordele uitgeput is. Ekskuus? My Tumi het vanjaar ‘n kurses pille gekry na ‘n operasietjie. Homer het ellke maand sy bloeddruk en waterretensie pille gekry en die afgelope drie maande het hy gout pille ook gekry. Die uwe het in veertien maande se tyd nie een pil of dokters ondersoek van die mediese fonds geeis nie. Waar is die voordele heen?

Ek is so gatvol vir die rompslomp rondom die mediese fonds. Ons bydraes vir die jaar 2012 sal teen Desember R40 104 beloop het waarvan Homer 100% uit sy eie sak betaal. As ek my sommetjies reg het, het ons die mediesefonds sover vir die jaar onder R15 000 gekos, tog R26 736 al bygedra. Ek kon nie gaan vir ‘n mamogram nie, aangesien die xstraal voordele uitgeput is. Hulle dek vir drie lede twee ekstrale. Bel hulle en konfronteer hulle dan kry jy die verskoning dat hulle volgens staatsvoordele moet handel. Ek het reeds besluit dat Desember die laaste Oksel mediesefonds bydrae gaan sien. Volgens die staat wat ek vandag van hulle gekry het, is daar nog R5782 beskikbaar vir algemene dienste vir die jaar R2012. Dit terwyl ons nog R13 368 vir die jaar sal moet betaal. Hulle het hulself uit die Oksel familie se beursie geprys. Totsiens Medihelp. Julle was die laaste vyfjaar nie die hê werd nie. Nou moet ek net soek vir ‘n mediesefonds wat sy hakke gaan inkap en die staat in sy moer stuur. Een wat sy man kan staan en sy lede se belange op die hart sal dra nie skoothondjies van die staat is nie. Is daar ‘n “first for women” mediesefonds beskikbaar? Dit sal uiteindelik ‘n vrou of ‘n paar vroue vat om die staat te wys waar die donnerse soustrein stop.

Die staat wil alles bepaal en reels en regulasies neerlê maar hulle is te slapgat om die spul stakers en betogers goed op hulle moer te gee. Tog sal hulle interbliksem waar hulle geen bydrae maak nie. Dis om van siek te word. Die instansies wat net uit ons beursies wil vreet om die staat tevrede te hou, verdien om hulle gatte sonder enige spieël te sien. Sulke slapgatgeit behoort nie beloon te word nie. Hoeveel kan admin tog kos?

Gedagte van die dag: Lewe is net ‘n gekkespel.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Verrassings Lank sal hulle lewe

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  September 26, 2012 om 10:01 vm

    Dit is ‘n gestelery van begin tot einde. Ek het verlede jaar ‘n effense probleem gehad met my hand. Ek het die hele vorige jaar se spaargeld gehad. Ek was dokter toe, waar ek verwys was na ‘n spesialis (wat ek kontant self betaal het), wie my na ‘n ander spesialis en ‘n fisio verwys het. Daarmee was my medies vir die res van die jaar uitgeput.

    Antwoord
  • 2. gerdajansen1  |  September 26, 2012 om 4:10 nm

    die mediese diens verskaffer is nog skelmer en meer geldgierig as die mediese-fondse. maar wie gee om? die staat kry sy kaalkop sy share.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  September 26, 2012 om 4:41 nm

    hulle, die diensverskaffers, dr’s dink mos hulle doen ons ‘n moerse guns deur nog hier te wees. “Want as mense nie na hulle dr’s gaan kyk nie, dan sal ons emmigreer en hulle kan dan maar met die swart dokters sit.’ Ag, asb, dr Besembakkies, jy is so uitgevreet vir geld, as jy enigsins gedink het, jy kan daar beter doen as hier, sou jy vir ‘n feit nie hier gewees het nie. Ek gaan nie koekies en beskuit agter jou aandra nie. As ;jy dit wil hê, Spar is oop tot 19:00.

    Antwoord
  • 4. brieweuitdievreemde  |  September 27, 2012 om 5:00 nm

    Ek weet dis seker nie “wys” nie maar ek behoort nou al jare aan geen mediese fonds nie. Oefen maar, eet maar gesond(erig) en hoop maar my luck hou. Ek dink die stres daarvan om aan ‘n mediese fonds te behoort, moet mense siek maak… (En op my dorp is geen dokter nie, so dis in elk geval maar self sien en kom klaar.)

    Antwoord
    • 5. Olga  |  September 27, 2012 om 11:14 nm

      Dis die wysste besluit hoor. Hulle is net ‘n blerrie lot
      skelms. Die staatswet verskonings is al holrug gery.

      Antwoord
  • 6. silver account  |  Oktober 4, 2012 om 12:14 vm

    Hektor ek stem saam. Dit vat baie wanbestuur om infrastrukture te breek. Hoe lank kan jy ‘n pad ry sonder om te onderhou voordat hy vol gate is. Ons weet nou dit vat ongeveer 13 Jaar. Hoe lank kan ‘n krag-netwerk hou sonder behoorlike nasiening en onderhoud en opgradering. Seker so ongeveer 13 jaar! Om al die wit bekwaamheid uit te kry. 13 jaar! Om al die plase swart te kry en soedoende die hele land in ellende van hongersnood te laat sink. Bietjie meer as 13 jaar. En na jy al hierdie dinge trots reggekry het? DAn is jou mense honger, jou land ‘n wrak en jy vol skuld omdat jy moes leen om te oorleef. Dan sal die whitey oor die see maar moet sorg because we are suffering! Its all apartheid’s fault. It is Verwoerd’s fault! It the evil previous regime’s fault. But its neva our fault! toyi toyi. Waar in Afrika het ‘n vlermuisregering al bewys dat hulle in staat is om iets op te bou. Ek kan nie nou aan een land dink waar die kroesies iets kan bou, sonder die hulp van wittes nie, inteendeel daar word net verwoes, en dan weer bakhand gestaan deur die opvolgers, want die vorige regime is deur ‘n bloedige oorname uit die stoel gelig. Dan kan die “Empire” weer die skuld kry van alles wat verkeerd is.

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Oktober 4, 2012 om 10:39 vm

      Op een puntjie stem ek nie met jou saam nie. Hulle sal nie dertien jaar boer voordat hulle uitgeboer is nie. Ek dink hulle sal boer totdat die laaste slagding opgevreet is. Dan gaan die apartheid beskuldig word. dood moet immers ‘n oorsaak hê. Afrika kultuur, is grotendeels ‘n bakhand kultuur.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: