Go Vodacom

September 11, 2012 at 7:49 vm 1 comment

Deesdae vra almal jou om terwille  van ekologie eerder jou maandstate per epos te ontvang as per landpos.  Wel, sondag het homer toe vodacom gebel en gehoor of hulle dit kan doen.  Ja, natuurlik!  Was die antwoord.  Hulle stuur sommer gou vir hom syne sodat hy kan sien hoe dit werk.  Sommer gou was sy state te sien.  Ook die volgende brief met ‘n twintig tal “Legal documents.”

Dear valued client

Please Kindly find attached forms, Please complete them, sign and
initial per page and stamp at the commissioner of oaths.
Please include certified id copy and certified current invoice as well
Please fax all documents to 0860082082 in order for us to refer your
request to our credit and risk desk for further assistance.
The cost is R50.00 per month of request and R0.75 per page of
requested itemised bill.

Warm Regards
Acetile Muholi
Vodacom Customer Care

Op hierdie stadium kos dit iets soos R17 per maand om ‘n gespesifiseerde rekening per maand te kry.   Elo?  R50 per maand pleks van R17?  75c per bladsy?  Watter bladsy?  Is ek dom of kos dit hulle meer om die twintig bladsye elke maand te druk en dan in ‘n koevert te sit en te pos?  Of is dit nou net weer  my swaap logika in aksie?

Gedagte van die dag:  Bly stil Olga.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Anti Frack? Jaloers…. o, ja.

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Kameel  |  September 11, 2012 om 9:34 vm

    Bly stil Olga 😆 Dankie…. dit is my lag vir die dag.
    Ons koppe is nie geprogrammeer om vandag se “logika” te verstaan nie 😉

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: