Die laaste plek????

Augustus 14, 2012 at 7:51 vm 12 Kommentaar

Wat ‘n lot bulltwang!!!  Ek het nou wragtig vandag gesoek op die laaste plekke waaraan ek kan dink of net verbeel.

Vuilis sakke uitgekeer, niks.  Kaste omgekeer, niks.  Beddens weggetrek, niks.  Klere wat ek die afgelope paar dae gedra het se sakke uitgekeer, niks.  Elke sentimeter van die grasperk nageloop, niks.  Die Fordjie wat ek verlede week Maandag laaste gery het en dus buite rekening gelaat moes word, van hoek tot kant deur gegaan, niks.  Net leë waterbottels.  My handsak en grimeersakkie omgekeer en alles uitgeskud voordat dit weer gebêre was, niks.  Die honde en kat se beddegoed mooi versigtig uitgeskud, net mooi niks.  Bo op alles geklouter, niks.  Elke kas waarin ek moontlik iets kon gedoen het, deurgegaan, niks.  Elke dem skoen uitgeskud of hulle onlangs gedra was al dan nie, niks.  Tot in die yskas, vrieskas, die botterbak, die konfytblik.  NIKS!  NIKS! NIKS!

My ring bly weg.

Gedagte van die dag:  Ek ht al in die laaste plek gesoek.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

kragte gedaan? Telebemarkers, pasop deel 2.

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Reinhardt  |  Augustus 14, 2012 om 10:33 vm

    Ag sterkte vrou! Hoop jy kry dit gou op daardie plekkie waar jy nog nie gesoek het nie! 🙂

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Augustus 14, 2012 om 1:54 nm

      😥 ek ook.

      Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Augustus 14, 2012 om 11:06 vm

    Duidelik het jy nog nie in die laaste plek gekyk nie, anders het jy dit seker nou al gehad. 😉

    Antwoord
  • 4. hoendersop  |  Augustus 14, 2012 om 11:17 vm

    Ai, ek is so jammer. Ek het ook my trouring so verloor om nooit weer te kry nie. Het jy al die stofsuiersak uitgekeer?

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Augustus 14, 2012 om 1:58 nm

    ek was al dou voor dag kruis en dwars op my kniee oor di grasperk. (hoop nie die bure hoor nie.)

    Antwoord
  • 6. Olga  |  Augustus 14, 2012 om 2:03 nm

    houtvloere. Ek mis die ring al van u vrydag af en het Donderdag laas sagte meubels gestofsuig. Maar hdt wel al die stofsuier opgetel en uitgeskud.

    Antwoord
  • 7. Kameel  |  Augustus 14, 2012 om 2:52 nm

    Ag nee, dis erg om jou ring te verloor. En daardie soekery oral!!! Hoop jy kry dit spoedig.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Augustus 14, 2012 om 3:32 nm

      dankie. Ek ook.

      Antwoord
  • 9. lista de emails  |  Augustus 15, 2012 om 12:34 nm

    hi, i just discovered your blog on google and i must say this blog is great.

    Antwoord
  • 10. Reinhardt  |  Augustus 24, 2012 om 2:03 nm

    Olga, my vrou wil weet: Het Olga nou al haar ring gekry??

    Antwoord
    • 11. Olga  |  Augustus 26, 2012 om 6:15 nm

      Ja, dankie Reinhardt. sê vir jou vrou ek het dit einste vanmiddag gevind in die laaste plek waar ek nie gesoek het nie.

      Antwoord
  • 12. Toeka-tokkel 36 soektog. | OLGA SE OKSELTJIES  |  Augustus 28, 2015 om 9:56 vm

    […] Angstig, swetend, verwytend. Olga ken van soek. Van die mees ontstellendes kan julle hier, hier, hier en hier lees. ‘n Vreugdevolle verrassing hier. Scrapy daag ons vandees uit om te tokkel oor […]

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: