Sug Sug So

Augustus 8, 2012 at 9:56 vm 2 Kommentaar

Dis glo niks ongewoon om so laat in die winter koue te kry nie.  Dis nou aldus die slim mense.

As ek reg onthou het ons in elk geval drie jaar na mekaar, dus 1998, 1999 en 2000 op presies die 25 ste Aug sneeu gekry in Warburton distrik.  Elke keer was die neerlaag van so ‘n aard dat dit binne ure in die son gesmelt het en tot drie dae geneem het waar die son traag was om sy strale te gooi.

Ewentwel, dis nie net mense wie dit pie pie koud vind nie, wanneer dit so koud is, wil Bessie ook kort kort ‘n draatjie loop.  Dan moet ek haar laat uit en in die deur staan en wag totdat sy klaar is.

Hoop julle bly almal warm.

Gedagte van die dag:  Verlustig jouself in die gawe van gee.  Dis so lekker om te weet jy het om te gee.

Advertisements

Entry filed under: Huis en Haard.

Ou flieks Vrouedag

2 Kommentaar Add your own

  • 1. gerdajansen1  |  Augustus 8, 2012 om 12:11 nm

    het julle sneeumanne gebou?

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Augustus 8, 2012 om 12:48 nm

    😉 Snaaks hoe die mense wat al sneeu gesien het, hulle oë roll vir die wat buite in die sneeu gaan dans het.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: