Media vrye 18 Julie

Julie 18, 2012 at 7:45 vm 4 Kommentaar

Hoef ek te sê hoekom nie? Ek glo teen die tyd weet almal wie gereeld hier lees hoekom ek nie radio en tv sal aansit nie.

Ek kan nog steeds nie insien wat die groot bo haai oor Mandela is nie. Die eintlike held hier is ou De Klerk. Tog hoor ek geen gesange wat in sy eer gesing word nie.

Gedagte van die dag: Vee voor jou eie deur Olga.

Entry filed under: Hoogsb4k.

Koud Ma, alles in een.

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Kokkewiet  |  Julie 18, 2012 om 9:05 vm

    Ek stem 100% saam met jou Olga – De Klerk moet beslis ook erkenning kry vir dit wat hy gedoen het!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Julie 18, 2012 om 10:39 nm

      War sou hulle Madiba gewees het as dit nie vir de Klerk was nie?

      Antwoord
  • 3. Kameel  |  Julie 18, 2012 om 2:15 nm

    Moet jy alweer voor jy eie deur vee Olga? 😆
    Ek en politiek… aikona.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Julie 18, 2012 om 10:38 nm

      hoe ken jy my dan Sally? 😆

      Antwoord

Lewer kommentaar op Kameel Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter