ontstaan

Julie 10, 2012 at 8:02 vm 3 Kommentaar

Van ‘n bos met dorings wat seer steek, kom die mooiste roos.
Uit ‘n gebroke hart kom die mooiste poësie.
Uit ‘n vaal ou kokonnetjie kom ‘n pragtige vlinder.
Van ‘n taai, moeilike bergklim kom ‘n asemrowende uitsig.
Waar kom jy vandaan?

Gedagte van die dag: Vra God om jou eers te verander voordat jy alles om jou wil verander.

Advertisements

Entry filed under: Moeder Natuur.

Vee voor jou eie deur 2012 Pelgrimsrus

3 Kommentaar Add your own

  • 1. toelawena  |  Julie 24, 2012 om 9:05 vm

    En as j nou regtag eerlik wil wees ken jy se dis winnie mandela way hom op die mep gesit het. Dieselfde winnie watr hy koop skei het toe hy nou op die mep gesekure was. Dis niou stank vir dank.

    Antwoord
    • 2. gerdajansen1  |  Julie 24, 2012 om 1:40 nm

      huh?

      Antwoord
    • 3. Olga  |  Julie 24, 2012 om 3:28 nm

      ek neem aan jy wou op n ander skrywe kommentaar gelewer het?.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: