Die pad

Julie 3, 2012 at 7:44 vm 5 Kommentaar

Elke koning, maak nie saak hoe magtig hy is nie, waar heel eerste ‘n hulpelose babatjie.

Elke magtige, skadu en blaarryke eikeboom het begin as ‘n klein nietige’n akkertjie.

Elke magtige, brullende, bruisende oseaan-golf het gegroei uit ‘n enkele druppeltjie.

Elke hoë, indrukwekkende struktuur het verrys uit ‘n bloudruk.

Dit is nie waar jy begin het wat tel nie, maar waarheen jy oppad is. Maak dus seker dat jy die pad loop maar instand hou vir ander om te volg.

Gedagte van die dag: Geniet die reis, doen dit reg.

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

Remember remember Pretty Polly

5 Kommentaar Add your own

  • 1. gerdajansen1  |  Julie 3, 2012 om 9:47 vm

    eerste

    Antwoord
  • 2. gerdajansen1  |  Julie 3, 2012 om 9:48 vm

    eerste dis waar.

    Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Julie 3, 2012 om 1:03 nm

    Wyse woorde

    Antwoord
  • 4. Sonlig  |  Julie 3, 2012 om 1:50 nm

    BIG like vir jou inskrywing vandag Olga!!

    Antwoord
  • 5. rondomtaliedraai  |  Julie 3, 2012 om 7:38 nm

    Sug… ja!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: