koekedoed​eldoe

Junie 7, 2012 at 8:18 vm 6 Kommentaar

Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê   Deesdae as ek van  die ANC
hoor, dan kom die liedjie by my op.  Want diè hoender wat nie ‘n eier
kan lê nie, kan ook nie kraai nie.  Daarom is hy op die kerk se toring
staan gemaak.   So het die ANC ook stil geword en die gekraaiery
oorgelaat aan die keskuikens.  Onbeheers.  Hulle mag sê wat hulle wil.
 Noem jy of ek vandag vir JZ ‘n boy en die hel gaan los wees.  Of jy
hom nou met die Zulu vereer of nie.  Tog as die een of ander
bogsnuiter loop met ‘n t-hemp wat sê 100% Zuluboy dan is dit ‘n
kompliment.  Wat is die verskil?  Die dubbel standaard wat die ANC
gestel het.  Hulle gaan so te kere oor die k – woord.  Tog het ek
vandag in ‘n Pedi gesprek (wat ek nie verstaan nie,) tussen drie swart
jong mans, die k – woord herhaaldelik gehoor.   Ewentwel, die een na
die ander ringkop van die ANC sê hoedat  die afneem van wit man se
grond sonder betaling of toestemming nie ANC beleid is nie.  Maar keer
op keer word die ANCYL toegelaat om dit te sê.  Gaan dit net by sê
bly?   Gaan die SAPD daar wees die dag as ‘n spul freeloaders op ‘n
wit mens se plaas gaan uitslaan soos vark masels om beslag te lê op
die plaas?  Ek is absoluut seker dan sal die telefoon kabels gesteel
wees.  Of die SAPD gaan geen vervoer hê om daar te kom nie.  Richard
Ndluli was gister uit die SAPD ontslaan.  More gaan die keskuikens
seker die strate invaar om te protesteer oor sy ontslag.  Want volgens
hulle, Die ANCYL is richard Ndluli en Nathi Mthetwa ANCYL aanstellings
en dus onaantasbaar. Maar nou ja, die feit dat hulle nie ontsag het
vir hulle gekose president Jacob Zuma en hulle meerdere nie, of vir
die ANC in die algemeen nie, kan nie wees oor enige iets wat die
genoemdes gedoen het nie.  Dis omdat daar nie swartes is wat die “k”
woord gebruik en natuurlik oor Brett Murray se skildery.  Die arme
spul kraaiende disrespekvolle kessies is net eenvoudig die slagoffers
van te veel geslagte onder apartheid.  Hulle word net misverstaan.
Wanneer hulle sing “skiet die boer, kill the farmer kill the boer, en
masjiengewere oproep om die boerenasie uit te moor, doen hulle dit uit
volle bors en met die grootste respek

Advertisements

Entry filed under: Hoogsb4k, Politiek.

Pleegsorg!!!! Goeie Christen

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Dirkie  |  Junie 7, 2012 om 10:20 vm

    So met jou vorige blog en die mooie hoenderkies en hier staan ‘n Spoghaan nou en pronk op hierdie blog – alte fraai, maar nietemin wil ek ewig dink aan die driekeer haankraai en verraad asosiasie!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Junie 7, 2012 om 1:00 nm

      kapokhaan was nog altyd n aggresiewe verradelike ding. Wat ongelukkig ook nie skroom om aan te val nie.

      Antwoord
  • 3. gerdajansen1  |  Junie 7, 2012 om 10:38 vm

    ek raak bang as hulle sulke goed praat. hulle is vas oortuig die grond kom hulle toe. soos jy se, die sapd gaan noord kyk.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Junie 7, 2012 om 1:04 nm

      ek sal beslis nie my gat aan hulle dreigemente afvee nie. Kyk net hoe slinks was ons ontwapen. Nou hoor ek daar kom nuwe vuurwapen wetgewing. M.a.w, te veel van ons het vir die bevoegdheids klasse gegaan en ons gatte vol eelte gaan sit.

      Antwoord
  • 5. Xena Phoenix  |  Junie 7, 2012 om 10:40 vm

    Nie eerste nie.

    Die ANC se skrif is teen die muur. Hopelik kan hulle kiesers dit lees ook.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Junie 7, 2012 om 12:35 nm

      dan is dit beslis in woorde wat hulle nie kan lees nie, geskryf.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: