Nare take

Mei 19, 2012 at 12:34 nm 7 Kommentaar

 

 

Doen daardie nare take wat niemand anders wil doen nie, eerste.  Kry dit verby.  So sal jy die ander take met meer blymoedigheid kan doen en die dag op ‘n hoë noot kan afsluit sodat jy gereed kan wees om more se take en uitdagings verfris tegemoet te gaan.

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

Ek weet, EK WEET!!!! plekkie in die son

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Laviga Heks  |  Mei 19, 2012 om 4:54 nm

    Eerste!!!

    Antwoord
  • 2. Laviga Heks  |  Mei 19, 2012 om 4:55 nm

    Die skoolheks gee altyd take en ek hou nie van een van hulle nie.

    Antwoord
    • 3. Olga  |  Mei 20, 2012 om 12:44 nm

      dan moet jy al jou take maar gou gou doen, viga.

      Antwoord
  • 4. rondomtaliedraai  |  Mei 19, 2012 om 6:49 nm

    So loop die lewe!

    Antwoord
  • 5. Kameel  |  Mei 20, 2012 om 6:55 nm

    Soos om eerste die kos op jou bord te eet waarvan jy nie hou nie. (in die dae van kind wees.)

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Mei 20, 2012 om 9:27 nm

      Net so. Hoe het ek dit nie gehaat nie. Ek het nie van kos gehou toe ek ‘n kind was nie.

      Antwoord
  • 7. Loli Pretorius  |  Mei 21, 2012 om 9:31 vm

    Ons het nounet weer baklei oor wie was die skottelgoed….

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: