Vir moeders

Mei 12, 2012 at 11:52 nm Lewer kommentaar

                            

MOM

Its difficult to express in words

Just what I’d like to say

Please know that you’re still thought of often

In a very special way

Though distance betwee us

Keeps us worlds apart

There’ll always be a special niche for you

Carved within my heart

(Copied)

Aan alle moeders, gelukkige moedersdag.

Aan alle kinders, waardeer julle moeders, al is hulle vol twak.  Ek belowe julle as hulle eers weg is, wens jy soms vuriglik dat sy jou net nog een keer kan kom opdraend gee, want dit sal beteken dat jy haar vir die duur van die twak kan terug hê.  Gee die blomme terwyl sy dit nog kan geniet of kritiseer as dit haar gelukkig sal maak.

Geniet die dag.

Advertisements

Entry filed under: Hartsake.

Die een ou spook kan hol Wanneer liefde en haat bots

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: