Maatjie-dag

Mei 10, 2012 at 7:20 vm 5 Kommentaar

 

Pstttttt……

 

Sommer net lus om vir jou te sê:

Ek gee  nie om of jy ….  

 

*  Op ‘n dieet is

* In die koerant is

* Rou wors eet

* Nie kan slaai maak nie

* Fok sê wanneer jy seer kry

* Jou vingers aflek

* Jou tong uitsteek

* Vroeg-aand pj’s aantrek en in die bed kruip

* Of MAERDER  as ek is nie!!!!

 

JY IS MOERSE GREAT EN EK LIKE JOU NES JY IS!!!!!  GENIET DIE DAG MAATJIE!!!! 

Advertisements

Entry filed under: Go Go, Uncategorized.

Hoe deel mens geluk? Die een ou spook kan hol

5 Kommentaar Add your own

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: