Be that as it may

April 19, 2012 at 8:05 vm 5 Kommentaar

Kyk, laat ek eerder te min sê as te veel. Ek wil defnitief nie met my gat in die tronk gaan sit nie.

Daar kyl die uwe toe nuus en wragtig, ek kon my kake nie opmekaar hou nie. Daar word toe wragtig aangekondig dat die persoon in charge besluit het om liewers te belê in misdaadbestryding as in sy oorspronklike plan om nuwe polisiestasies te laat bou en ou polisiestasies op te knap.

Het die knaap regtig die fondse om nuwe polisie stasies te bou en bestaandes op te knap? In jou wildste drome, dalk. Die res sou gekom het uit daardie ou 5c uit die die R10 waarvoor ons werk en wel in ons sakke val om vir sy drome te betaal. As hulle nie geld gryp om name te verander nie, wel, dan sal hulle maar nuwe goed bou. Solank die fondse daarvoor uit jou en my sakke kom. Om nou maar by ta Stienie te gaan leen, “be that as it may,” hoeveel meer kan ons gee?

gedagte van die dag: Moenie met oorgawe gee nie. Die ontvanger sal dan nooit ophou gee nie.

Advertisements

Entry filed under: Bitch en Moan.

Waar gaan ons geld heen? Die swakker geslag? Raai weer!

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  April 19, 2012 om 9:08 vm

    Eerste

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  April 19, 2012 om 9:10 vm

    Die armes se lot berus nie in die middelklas nie, maar aan die mense wat die middelklas se vondse moet aanwend.

    Antwoord
    • 3. Olga  |  April 19, 2012 om 10:32 vm

      hulle wend dit mos aan. Vir hulle self. 4kers.

      Antwoord
  • 4. gerdajansen1  |  April 19, 2012 om 9:56 vm

    ek se fok die gee en gee. as ek bou moet ek betaal. so as die sapd in se bv, tarkastad nie geld het nie, kan tarkastad nie n nuwe polisie – stasie bou nie. hul kry mos gelde van boetes en borg wat betaal word. hulle kan dit gebruik.

    Antwoord
    • 5. Olga  |  April 19, 2012 om 10:40 vm

      ek wonder steeds wat maak die vervoer afd, die polisie, justisie ens met die boete, borg en transaksie geld wat hulle in. Ek kan egter nie uitvind nie. Daar was nooit enige riglyne oor wat van die geld vn boetes en ledegeld in die bib word nie. Dit koop die politoer, stofsuiersakke, insekdoders ens. Maar dis baie, baie minder as wat die ander boetes en borg ens is.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: