Wie ken dit???

April 3, 2012 at 11:50 nm 10 Kommentaar

Ek wou die title “Help” gemaak het. maar ek wou niemand laat skrik het nie. 😆 Julle kon dalk gedink het dat ek geld soek.

‘n Vriendin het my die mmse gestuur en gevra “Watse pampoen is dit?” Sy het komkommers gesaai en dit is waarvan sy ‘n paar stoele tussen die komkommers gekry het. Dit is hard. Sy moes dit net omtrent oopgebreek het. Eers het ek straat afgedraf en toe op die ry af teruggekom. Maar helaas niemand ken dit nie. tog verbeel ek my dat ek dit wel al by my skoonma gesien het. Tog kan ek nie die naam onthou nie. Toe ek die fotos gekyk het, kon ek dit tot ruik.

Ken iemand dit?

Gedagte van die dag: Die mate van ons vergifnis bepaal die mate waarin ons lief het.

Advertisements

Entry filed under: Moeder Natuur.

Nou toe nou So sad

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  April 4, 2012 om 8:42 vm

    Eerste

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  April 4, 2012 om 8:45 vm

    😉 Ek is redelik seker dit is nie ‘n dennebol nie. (koes)

    Antwoord
  • 3. Olga  |  April 4, 2012 om 12:06 nm

    as dit nie n ddennebol is nie, jy t te laag gekoes,
    grieters, HIER KOM N BOKDROL!!!
    SKOTE PETOORS!
    HET JOU!

    Antwoord
  • 4. Kameel  |  April 4, 2012 om 12:41 nm

    Weet nie wat van ‘n ding is dit nie, maar die storie rondom dit laat my dink aan die goeie saad wat gesaai is, en toe kom die vyand en saai in die nag onkruid. 😯

    Antwoord
  • 5. Kameel  |  April 4, 2012 om 12:52 nm

    Miskien ‘n “pamkommer?” Die storie rondom dit laat my dink aan die goeie saad wat gesaai is, en toe kom die vyand en saai in die nag onkruid. 😯

    Antwoord
    • 6. Olga  |  April 5, 2012 om 12:21 vm

      Het ek ook nogal gedink. 😉

      Antwoord
  • 7. Kameel  |  April 4, 2012 om 12:54 nm

    Sorry, het my comment bietjie verander, en toe post dit altwee (kopkrap)

    Antwoord
  • 8. dirkiedoep  |  April 8, 2012 om 6:17 nm

    Lyk soos ‘n tsamma. Google dit en vergelyk bietjie die fotos.

    Antwoord
  • 9. Tuinier  |  April 13, 2012 om 4:57 nm

    Die pitte en die harde skil dui aan dat dit definitief ‘n tipe kalbas is. Ek weet net nie watter soort nie.

    Antwoord
    • 10. Olga  |  April 13, 2012 om 8:49 nm

      Ek sal so bly wees om te weet wat dit is.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: