Mañana

Februarie 10, 2012 at 11:22 nm 3 Kommentaar

Die son kom elke dag op. Elke aand maak die sterre ook skitterend hulle opwagting. As jy vandag ‘n teleurstelling gevind het, onthou dat die sirkel van die lewe aanhou draai. Môre bied ‘n gulde geleentheid vir ‘n nuwe begin.

Geniet die naweek en bly veilig.

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

Wittebrood is verby Duskant die ewenaar.

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Februarie 11, 2012 om 2:56 nm

    Snaaks hoe dat alles op die einde van die dag sirkels is.

    Antwoord
  • 2. Olga  |  Februarie 11, 2012 om 9:42 nm

    Dit verduidelik seker waar uitdrukkings soos

    ‘n draai maak.
    omgekom
    rondgaan
    ens vandaan kom ne.

    Antwoord
    • 3. Gerda. J  |  Februarie 12, 2012 om 2:47 nm

      as die aarde rond is, hoekom dan nie die lewe ook nie?

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: