Goed begonne

Januarie 31, 2012 at 12:25 vm 2 Kommentaar

Die spreekwoord se: ‘goed begonne is half gewonne.: Nou wie is ek om te stry? Ons staan aan die einde van die eerste maand van 2012. Ek gaan die martel mantel afsmyt en elke tree wat ek vat, n ligte tred gee. Ongeag die hewige verhoging more, in die petrol prys.

Ek kan dit ook gaan soek in die ‘swak’ ekonomie, maar ek sal dit eerder aan hebsug toeskryf.

Gedagte van die dag: gee my vrede in my hart, laat my sing.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

die antwoord Tv kyk is vir gekke of is dit???

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Januarie 31, 2012 om 8:45 vm

    Die ekonome reken ons gaan teen die einde van die jaar minder betaal.

    EEERRSSTTEE

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 31, 2012 om 8:55 vm

      gaan ons dan n ander prossie he? Ek hou van minder betaal.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: