A – Ok

Januarie 23, 2012 at 8:42 nm 3 Kommentaar

Ai tog, daar gebeur dit toe ook weer. Dis regtig lagwekkend. Ewe skielik is al wat politieke ontleder is, teen Mal ema se skorsing uit die anc. Eerlik nou, kan ‘n dertigjarige nog wragtig deurgaan as ‘n jeugdige? Plaas van doen hy ook aansoek om vir Young Versace te gaan model. Hulle hou blykbaar van die kinky angle. Dink net hoe sal hy lyk met so ‘n kort, mikro mini, ‘n stywe top en oop bene. Whoop whoop!!!!

gedagte van die dag:Wat rondom ons gebeur, is buite ons beheer. Die manier waarop ons daarop reageer, is egter nie.

Advertisements

Entry filed under: Sug.

As ek maar…. The Persistence of Memory

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Januarie 24, 2012 om 8:17 vm

    Eerste (wel, eerste wat ‘n woord sprag)

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Januarie 24, 2012 om 8:19 vm

    Hy het nog 5 jaar oor (wel, seker ‘n tikseltjie meer as 4 jaar) in die Jeug Liga. Interessant dat Limpopo met wie hy hand om die blaas was, nou so in die tjol is.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Januarie 24, 2012 om 9:13 vm

    omdat hulle al hul baantjies aan 1 boetie uitgedeel het. Nou skuld niemand die provinsiale regering niks nie. Leke, as mens dom is, …

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: