Lewe

Januarie 15, 2012 at 10:56 nm 8 Kommentaar

Die lewe is ‘n grootse geskenk. Laat ons dit aangryp.
Laat ons die lewe waardeer.
Laat ons die lewe geniet.
Laat ons die meeste van die lewe maak deur tyd te belê in die dinge wat werklik saak maak.

Gedagte van die dag: Die lewe is wat ons daarvan maak.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Lewe oral Loop saam

8 Kommentaar Add your own

  • 1. seegogga  |  Januarie 16, 2012 om 7:00 vm

    Sjoe, genoeg om nooit ooit weer huiswerk te laat doen nie. Dier see roep my! Maar alle grappies op ‘n stokkie., Wat jy se is baie waar!

    Antwoord
    • 2. Olga  |  Januarie 16, 2012 om 11:20 nm

      Whoop whoop vir enige vrou wie huiswerk opsy stoot om langs die see te gaan stap.

      Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Januarie 16, 2012 om 9:01 vm

    😉 Wel, lewe is mos maar ‘n proses van doodgaan. Maar siende dat ons nie dood is nie, moet ons wys dat ons wel lewe.

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Januarie 16, 2012 om 11:20 nm

      Hoor hoor!!!

      Antwoord
  • 5. Gerda. J  |  Januarie 16, 2012 om 10:58 vm

    eet maak werklik saak. maar ek wil eet eerder as kook.

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Januarie 16, 2012 om 11:21 nm

      He he, eet met oorgawe. Dan kom leen jy vir Bessie vir ‘n stappie.

      Antwoord
  • 7. Gogga  |  Januarie 16, 2012 om 7:19 nm

    Lewe het ‘n groot betekenis vir my die jaar, ek dink dit gaan baie meer kosbaar raak in die volgende paar weke.

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Januarie 16, 2012 om 11:22 nm

      Geniet dit Gogga.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: