Lewe oral

Januarie 14, 2012 at 10:54 nm 2 Kommentaar

Dis nie meer die maand Oktober nie, dog gedy alles steeds. Veral die onkruid en bossies groei vinniger as wat ek of Tjippie of ek en Tjippie dit kan beveg. Hierdie fungus fassineer my. Des / Jan is sy tyd. Hierdie somer is daar egter net soveel meer daarvan as ander jare.

Advertisements

Entry filed under: Moeder Natuur.

Kyk Lewe

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Gerda. J  |  Januarie 15, 2012 om 9:36 vm

    dit lyk soos n tulle sleep.

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Januarie 15, 2012 om 9:27 nm

    Ek is mal oor fungus. Hulle word te dikwels oorgesien.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: