Blok vir Olga

Desember 13, 2011 at 11:39 nm 5 Kommentaar

Verlede week lui my foon. ek vat, kyk, sien dit is Bettie. Ag, wat. laat ek tog antwoord. “Hello Bettie.” seg ek. “More Miesies.” Antwoord sy. “Is my werk gevat?” Toe het ek geweet dat Bettie alleen was. As sy tussen ander mense is, sal sy nooit “Miesies” sê nie. Dit pla my egter nie. As ek haar bel, en sy herken nie my stem nie, dan sê ek altyd: “Dis Olga hier.”

Dit was hoe dit begin het. Sy het nog nooit amptelik vir my gewerk nie. Ek het haar 2004 ontmoet toe ons hier ingetrek het en sy by ou Jim se tuindienste gewerk het. Toe het sy eendag aan my deur kom klop en eenvoudig gesê: “Ek sien die miesies het nie ‘n ousie nie. Ek kom Saterdag werk hoor.” Sy sê, ek laat toe. Dit werk alle kante toe. Net soms het ek hulp nodig. Veral noudat Jamez my in die steek gelaat het. Hom het ek soms laat inkom om vir my vloere, mure of vensters te was.

Soms dank ek die Here vir Bettie. Sy raak gelukkig gou uitgekuier dan beweeg sy aan. Ek het regtig nie al die ou kak wette wat nou in plek is, nodig nie.

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

Vakansie tyd. Toe herders

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Desember 14, 2011 om 11:27 vm

    Eerste vanaf internetloos

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Desember 14, 2011 om 11:31 vm

    Die nadeel is seker die dag wat jy graag wil he Bettie moet kom werk en sy is nie lus nie.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Desember 14, 2011 om 9:28 nm

    Ai, weet jy, ek het haar vroeer vanjaar sooooo nodig gehad, toe was sy by haar kinders in GP. Lyk of sy vir eers daar uitgekuier is.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Desember 14, 2011 om 9:32 nm

    WDF?????
    you are barred from using this page?
    &^&*(% ^$#@@! %^* ()&*^ %$#$ @#%$$#!!!!!!!!
    Dit is my page, duhhhhhhhhhhh!!!!!!
    Druk dit in jou pyp en ^% %^$$ #%^^ &&%$ $##@ rook dit. 👿

    Antwoord
  • 5. Toortsie  |  Desember 15, 2011 om 7:49 vm

    Die ou wette het baie kosbare verhoudings kom versuur.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: