Pylvak

November 21, 2011 at 6:44 vm 3 Kommentaar

Die jaar is vinnig besig om ten einde te loop. Ek het gister besef toe ek my R15 Liturgiese kalender in ontvangs geneem het dat daar nog presies vyf weke van 2011 oor is. Dit meer net mooi vier en dertig dae is vandag oor.

Wat effektiewiglik beteken dat dit weer tyd geword het om Kersvader toe te laat om met my kallertjies te ploeg. Die vraag is net, wat gee jy? Wat koop jy? Ek dink dat ek vir Kersvader ‘n brief moet skryf en hom vertel dat ek vir twintig mense geskenke wil koop. Hulle is Sus en Suez, ek sal baie bly wees as hy die geskenke in my skoorsteen wil laat afsak. Ek sal dit self uitdeel.

Gedagte van die dag: Dis lonend om na ander mense te luister. Almal weet ten minste een ding wat ons self nie weet nie.

EKSUUS, EK HET VERKEERD GETEL. dIT IS NOU WAT GEBEUR AS ‘N VERGADERING AANEEN GEHERSKEDULEER WORD. DAAR IS DAREM NOG SES WEKE, IF DAN 41 DAE VAN 2011 00R.

Advertisements

Entry filed under: Goed om te weet.

Brood vir my broer Sterregesiggies

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  November 21, 2011 om 8:44 vm

    Eerste!!!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  November 21, 2011 om 8:47 vm

    Dit is verskriklik hoe die tyd vlieg. Nie net is dit oor 5 weke Kersfees nie, maar oor 57 weke is dit weer Kersfees. En dit gaan net so verby

    Antwoord
  • 3. Olga  |  November 21, 2011 om 9:22 vm

    Iemand het ander dag gesê sy dink nou dat sy ouer word, gaan tyd vinniger verby. Ai, ek dink sy was verkeerd. Ons tel nog tot einde van die jaar. Jy trek al by volgende kersfees. Dit op net 12.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: