Rose by dosyne

Oktober 17, 2011 at 6:36 vm 5 Kommentaar

                                                    

 

                          

Hier wil ek amper sê:  Need I say more?

Tog, ja.  Ek kan dit amper nie glo nie.  Hierdie spesifieke roosboom spog met presies ses en tagtig (86)  roosknoppe tot vol-oop blomme.  Hulle is ook wragtig dubbel so groot soos vorige kere.

Gedagte van die dag:  Waardering is ‘n geskikte geskenk vir enige okasie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Piesangbrood The gift of the gab.

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Oktober 17, 2011 om 8:25 vm

    EERSTE

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Oktober 17, 2011 om 8:27 vm

    Wow!!! Dit is regtig ‘n baie besonderse roos.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Oktober 17, 2011 om 8:49 vm

    ek stem grieters.

    Antwoord
  • 4. iemand wat weet  |  Oktober 17, 2011 om 11:53 nm

    ek sal regtip so n roos like in my tuin.

    Antwoord
  • 5. iemand wat weet  |  Oktober 17, 2011 om 11:55 nm

    86 blomme op 1 slag? fantasties. ek dink ons gaan droogte ly.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: