Dis weer vakansietyd

Oktober 11, 2011 at 6:22 vm 3 Kommentaar

Kan julle glo?  Voel soos verlede week toe ek my mensies in die hometown gaan haal het vir die vakansie.  Dis wragtig alweer amper op ons.

Ek onthou dat ek blyer was oor die vakansies as die kinders.  Al het hulle baklei dat die spoeg en hare spat.  Dat die hoenders verwilderd pad gegee het, dat die voëls in die bome met ‘n kamoerse gekwetter pad gegee het.  Dat die honde hulle sterte tussen hulle bene ingetrek het en die stilte van die alwyne gaan opsoek het,  die kat met ‘n woeste geskree die pad gevat het.

Helaas dit gaan verby.  Dan wonder ‘n mens waarvoor was die bo haai nou eintlik?

Gedagte van die dag:  Geniet julle kinders, al te gou is hulle volwasse.

Advertisements

Entry filed under: Hartsake.

Kwaadsteek ‘n Pen is ‘n pen

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Oktober 11, 2011 om 8:41 vm

    Eerste!!!!!

    Kom die kleinkinders weer in Desember kuier?

    Antwoord
  • 2. Gerda. J  |  Oktober 11, 2011 om 9:37 vm

    dan gaan ouma olga weer floreer met al die oefening met haar liefies.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Oktober 11, 2011 om 10:17 vm

    tuurlik gaan ek hul haal.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: