Oktober 5, 2011 at 7:14 vm 5 Kommentaar


Ek het gisteraand ‘n nuwe held gekry.  Ek het natuurlik weer nuus gekyk en daar vaar emititus Desmond Tutu uit teen die regering van die dag.  Soos wat ek na hom geluister het, het ek hope respek vir die ou orrelapie gekry.  Teen die einde van sy tirade het ek gesit en hande klap vir hom.

Goedso.  Welgedaan!  Ek het veral gehou van die deel waar hy gesê het hy gaan die regering weg bid.  Ons pressie het reeds gisteraand op tv nuus gereken dat die nationalisering van die myne glad nie ‘n uitgemaakte saak is nie.  Dit is net op die stadium debateerbaar.  Ek wonder net wie het hom daarop gewys dat nationalisering sonder betaling ook maar net diefstal is.

          

Hoekom kruuip ons regering so by die chinese dat hulle die dalai Lama nie ‘n besoek wil toelaat nie?  Ari, die man kan tog nie vanuit Suid Afrika ‘n aanval op China loods nie.  Dis ook nie asof die man nog nooit in ons land was nie.  Hoekom is Desmond Tutu so haarloos?

In elk geval, WHOOP WHOOP vir Desmond Tutu.

Gedagte van die dag:  Fok “made in China.”

Advertisements

Entry filed under: Sucker.

Maklike uitweg Bangmaak praatjies

5 Kommentaar Add your own

  • 1. iemand wat weet  |  Oktober 5, 2011 om 9:11 vm

    Die emeritis lyk baie soos n orrelapie op die foto. ma ennyhew, as jy glo eers hond geeet het in china gaan jy altyd trug vir nog. die ou dalai sou glo n toekenning ook ontvang het. en daar staan die opwen apie van binnelandse sake gistraand so vernaam op tv nuus en se dis die dalai lama wat gecancel het, nie bls wat gesloer het nie. die dalai lama het seker nie n omkoopgeldjie voorgeskiet nie.

    Antwoord
  • 2. Olga  |  Oktober 5, 2011 om 9:39 vm

    dis nooit enige van die staatsdienste se skuld as dinge skeef loop nie. Mense sou teen die tyd op die heel minste n verskoning van die president verwag het. Maar sy swye is veelseggend.

    Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Oktober 5, 2011 om 10:02 vm

    Ek dink almal kry lekker oor wat Tutu kwytgeraak het. Maar die welvaartbelasting koppel ek steeds aan Tutu se gesig.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Oktober 5, 2011 om 10:46 vm

    orrelapie. Hy het maar net gedans toe sy baas die orreltjie gedraai het.

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Oktober 5, 2011 om 10:57 vm

    dan weer,
    het daar n lig aangegaan.
    Hy, ou desmond tutu, moes die welvaartsbelasting propageer in ruil vir die dalai lama se visum. Maar nie hy of sy meester het met die grootbaas van die sirkus, china, rekenskap gehou nie.
    Gevolgtrekking?
    Kry vir jou desmond tutu. Verraad proe mos leke.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: