Die grootste geskenk???

September 27, 2011 at 6:48 vm 4 Kommentaar

Ek weet nie.  Maar ek weet dat die ou liefde ding oordrewe is.  Ek het al gesien hoe gee vrouens liefde net om dit enkele dae of weke later in hulle gesigte terug gesmyt te kry.  Dan het meneer mos weer geld vir ‘n prostituut.  Of hy kan sy eie drank koop.  Wat hom deesmoed sal gee.  Vuil 4ker.  Hoekom bly vrouens gee vir skuim soos die?

Ek dink die beste geskenk wat mens vir so ‘n vrou of man in so ‘n situasie kan gee, is geloof.  Geloof in hulleself.  Die mense is deur die verloop van tyd met so ‘n teertou mens so afgekraak dat hulle nie meer in hulleself glo nie.  Die vraag is egter ….  hoe doen mens dit?

Gedagte van die dag:  Glo in jouself.  Al wil niemand anders nie.

Advertisements

Entry filed under: Hartsake.

Sê niks. Bright city lights

4 Kommentaar Add your own

  • 1. iemand wat weet  |  September 27, 2011 om 7:51 vm

    hoe kry n mens hulle om aan te hou glo? sit dit in blikkie, bemark dit en jy is n miljoener voor christmas.

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  September 27, 2011 om 8:25 vm

    Met genoeg geloof in jouself kan berge versit word. Te veel en jy grawe jou eie gat.

    Antwoord
  • 3. Olga  |  September 27, 2011 om 8:51 vm

    waar grieters, so waar.
    Iemand
    jy kry mense wt so vol ‘glo’ is met absoluut almal. Dan kom 1 vuil-uil by hulle en hul word semelpoppe.
    Maar, ja, as mens dit
    dan maar kon bemark.

    Antwoord
  • 4. Gerda. J  |  September 27, 2011 om 3:38 nm

    ek dink hulle is bang vir verandering. daarom glo hulle eerder dat hulle nie sonder die robbies die mas sal opkom nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: