Wereld renoster – dag.

September 22, 2011 at 6:44 vm 3 Kommentaar

Moedersdag, Vadersdag, Vrouedag, Jeugdag!  Dit wil soms lyk of daar ‘n dag vir alles is.  Vandag is egter “World Rhino Day.  Ek hoop hulle kry ‘n manier om die uitwissing van die renosters in die kiem te smoor.  Ek is bly om te hoor dat die gifbehandeling van die renosterhoring op party resevate die diewe so effens strem.

 

Mag daar gou oplossings gevind word.  Die renoster verdien om van uitwissing gered te word.  Hulle moet as ’n spesie behoue bly sodat ons nageslag hulle ook met die hand kan groet en nie net op prente sien hoe het hulle gelyk nie.

 

God is gewillig, gereed en bevoeg om te help, maar aangesien die renoster nie self kan vra nie, behoort ons Hom namens hulle te vra.

 

Gedagte van die dag:  Laat ons liefde, die grootste diens wat mens kan lewer, ook aan die diere wy.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Nie vir sensitiewe kykers Dom tv.

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  September 22, 2011 om 8:28 vm

    Eerste!!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  September 22, 2011 om 8:33 vm

    Ek is mal oor renosters. Ek wonder of ek een van die renosterwesies by my kan aanhou?

    Antwoord
  • 3. Olga  |  September 22, 2011 om 9:39 vm

    waar gaan jy hom hou? Hy of sy behoort perfek met jou ander wesies te pas.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: