kkkkkkk

September 16, 2011 at 7:19 vm 9 Kommentaar

‘n Ou storietjie wat ons dikwels as kinders gehoor het.

Tabo was huisjong vir ‘n professor.  Die professor was in elk geval ‘n marinebioloog.  Een vakansie het hy en ‘n paar kollega’s ‘n werk vakansie geneem.  Almal professore in die een of ander ding.  Die professor gasheer,  sal hom maar Jack noem, neem vir Tabo saam om hulle met die bootjie op die water uit te roei en sommer die algemene bedien werkies.

Tabo roei fluks en stop oral waar het aangesê word om te stop.  Dan moet hy wat Thabo is oorboord om ‘n monstertjie hiervan en daarvan te gaan oes. So kom hy agter dat die bootjie lek.  Hy skep wanneer hy nie duik nie.  Duik wanneer hy nie skep nie.   Een prof vra hom:  “Thabo, weet jy wat biologie is?”  Tabo antwoord:  “Nee baas.”  Dan word daar koppe geskuk en “dom K>>>>>” gesê. Maar Tabo het nie ‘n saak nie, hy roei net.   ‘n Ruk later vra die volgende een hom:  “Tabo weet jy wat chemie is?”  Weer antwoord Tabo in die negatief.  Weer word die koppe geskud.  “Dom k>>>><<.”  Maar Tabo het nie ‘n saak nie, hy roei net.  ‘n Derde vra hom “Tabo, weet jy wat fisika is?”  Weer antwoord Tabo:  “nee my basie, ek ken hom nie.”  Weereens kom dit:  “Dom k>>>>>>”  Maar Tabo het nie ‘n saak nie,  hy roei net.

Teen die tyd het Tabo al soveel geduik en die bootjie was so swaar met die gaste dat die bootjie vinniger met water gevul het as gewoonlik.  Maar Tabo het nie ‘n saak nie, hy roei.  Die strand is teen die tyd nie meer sigbaar nie.  Dis duidelki dat die boot sink en niemand kom iets agter nie.  Toe vra Tabo:  My base, ken djulle swem?”  Toe kyk hulle baie verbaas op en sê:  “Nee Tabo.”  Toe was dit Tabo se beurt.  ”  Wel, die dom k>>>>> ken nie die bologie nie, die dom k>>>>> ken nie chemie nie, die dom k>>>>> ken nie fisika nie, maar die dom k>>>>> ken swem.  Totsiens.”

Gedagte van die dag:  Wats in ‘n woord?  K>>>> Boer, Moer, mens bly mens.

Geniet die naweek en bly veilig.

Advertisements

Entry filed under: Staaltjies.

Lekker lekker Maandag

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  September 16, 2011 om 8:17 vm

    Eerste!!!!!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  September 16, 2011 om 8:19 vm

    Wel, die dom K>>>>> het beslis die laaste lag gehad. Sal die hoogdawerende drolle iets leer. Nie juis dat hulle ooit daarvan sou baat vind nie.

    Antwoord
  • 3. Gerda. J  |  September 16, 2011 om 9:48 vm

    het hy hulle net so laat verdrink? dis darem erge straf vir dai woord.

    Antwoord
  • 4. Xena Phoenix  |  September 16, 2011 om 9:54 vm

    Nee, Gerda. 😉 Hulle eintlike straf was toe hulle pensioene en bates gevries is.

    Antwoord
  • 5. Olga  |  September 16, 2011 om 4:22 nm

    het dit regtig gebeur gerda? Ek dink dit was maar n storietjie. ‘Tabo’ was ons huishulp toe ons kinders was. Hy was baie trots dat hy n swart ‘portugees’ ali pad van mosambiek was.

    Antwoord
  • 6. Toortsie  |  September 17, 2011 om 9:12 vm

    Ja, dit sal ons leer as ons dink ons is beter as ander! Dankie olga!

    Antwoord
  • 7. Laviga  |  September 17, 2011 om 9:53 vm

    Oe!! Oe!!!

    Speel ons hangers?

    Ek dink die k-woord is KAAS!!!!

    Antwoord
  • 8. Olga  |  September 17, 2011 om 10:57 vm

    whoop, whoop, viga. Jy is reg!

    Antwoord
  • 9. Laviga  |  September 18, 2011 om 3:38 nm

    Hie Hie Hie

    Ek is mos die slimste heks wat julle ken.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: