Oops they did it again

Augustus 11, 2011 at 7:00 vm 6 Kommentaar

                                 

Die ontsnapping van Bongani Moyo uit die Johannesburg hofgebou gister is nogal ‘n voorval wat my kielie.  Vroeer vanjaar, in Maart, het hy uit aanhouding ontsnap.  Hy was weer in Mei aangekeer.  Goed en wel.  Hy word verbind met ten minste vyf en dertig bankrowe.  Dis nogal baie.

In Mei vanjaar het vyf boeremag lede ontsnap.  Van hulle was aangekeer nog voordat hulle die hofgebou verlaat het.  Ek praat onder korreksie, maar ek dink net een van die boeremag lede het uit die gebou gekom en hy was minute later deur ‘n vebyganger gevang waarna die polisie hom terug na die hofgebou geneem het.  (Dié dapper helde was seker een almal te vet om self die hardloop en duikwerk te doen.  Whoop whoop vir ons polisie se dissepline.)  In elk geval, daarna is die boeremag lede in kettings by die hof aangebring.  Self die lede wie nie probeer ontsnap het nie.

Die bankrower aan die anderkant, was om en by twee maande los en het weer ‘n klomp bankrowe met sy bende uitgevoer voordat hy weer aangekeer was.  Hy kom sonder boeie van enige aard by die hof aan.  Hy word toegelaat om sonder bewaking tussen hof 17 en hof 17 in die gang te sit.  Dan sommer doodluiters by die deur uit te stap.  Nou maar tensy ek heeltemal van die pad af is,  is hy ook ‘n misdadiger.  Een wie voorheen ontsnap het.  Een wie tydens sy geleende aftyd weer misdaad gepleeg het.  Wat het hom minder van ‘n risiko vir ontsnapping gemaak?  Die feit dat hy swart is???

Dis gewis tyd dat die polisie weer nie – swart lede kry.  Maar stel nie – swartmense nog daarin belang om in die magte te wees?

Gedagte van die dag:  Moenie dat die foute van die verlede jou visie vir die toekoms belemmer nie.  Fokus op die goeie dinge wat nog kan kom.

Advertisements

Entry filed under: Askies????.

Vroue My girl

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Selene Phoenix  |  Augustus 11, 2011 om 10:16 vm

    Eerste!!

    Ja nee kyk dit maak glad nie sin nie! Seker maar ons vel kleur wat ‘n rol speel!

    Dis asof hulle wil hê hy moet weg kom! Maak mens woedend, wat vir die een geld moet vir die ander een ook!!

    Antwoord
  • 2. Olga  |  Augustus 11, 2011 om 10:40 vm

    ja, jy is reg selene. Wat vir 1 swarte geld, geld vir alle swartes. Is jy egter NIE – SWART, bly kak en betaal die wet van tvl.

    Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Augustus 11, 2011 om 11:04 vm

    Nogal so koel soos n kommer – straight out of the front door

    Antwoord
  • 4. Selene Phoenix  |  Augustus 11, 2011 om 12:12 nm

    So koel soos ‘n kommer 😆

    Ek dink hulle het vir hom ‘n rooi tapyt neer gesit en ‘n taxi gereel!

    Antwoord
  • 5. Gerda. J  |  Augustus 11, 2011 om 12:17 nm

    verbind met meer as 30 rooftogte en ongeboei alleen in die gang gelos. hoeveel dink jy het dit gekos?

    Antwoord
  • 6. Olga  |  Augustus 11, 2011 om 1:08 nm

    geld gerda. 😉 geen ander verduideliking as n vetgesmeerde palm kan sin hieruit maak nie. Hoeveel ontsnappings uit hofgeboue was daar al sover vanjaar? Ek glo ook nie dit was agv onbevoegdheid nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: