Ma, he’s making eyes at me

Julie 13, 2011 at 5:35 vm 7 Kommentaar

Waar was jy ….

Toe n 10jarige Skotse meisie die treffersparade
getref het met ‘Ma, he’s making eyes at me’? Nog net n vonkeling in jou
pa se oog? ‘n Glimlaggie om jou ma se mond? Die uwe was toe n tiener
wie nie kon wag om by die kafee op die hoek met my maats te vergader
om 5c (regtig, ja) in die’ jukebox ‘te gooi om die liedjie en 2 ander
te luister terwyl ons slap tjips geëet en Fanta gedrink het by die
tafel in die hoek naaste aan die blêrkas.

Die sangeres, Lena Zavaroni, was die jongste mens nog in die
geskiedenis om die US Album Chart Top 10 te haal. Tragies genoeg het
sy op 35 jarige leeftyd (1999) n jarelange stryd teen anorexia nervosa
verloor.

Gedagte van die dag:  Die lewe is n reeks ketting reaksies.

Advertisements

Entry filed under: Waar was jy?.

Viva Remember when

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Julie 13, 2011 om 7:48 vm

    Eerste!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Julie 13, 2011 om 7:53 vm

    Ek weet nie of my pa se oE al daardie tyd gevonkel het nie.

    Die poplap het n baie sterk stem vir n tien jarige. Ek wonder of sy druk beter so kon hanteer as sy ouer was en dalk n megaster sou word (en bly)

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Julie 13, 2011 om 8:18 vm

    sy het meer as net 1 liedjie gesing en was n tv aanbieder ook.

    Antwoord
  • 4. Gerda. J  |  Julie 13, 2011 om 9:17 vm

    eat your heart out justin bieber en willow smith of het sy dieselfde reggekry?

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Julie 13, 2011 om 10:10 vm

    die hele smith package pis my af.

    Antwoord
  • 6. MaanKind  |  Julie 13, 2011 om 8:03 nm

    Ek was pas getroud

    Antwoord
  • 7. Olga  |  Julie 13, 2011 om 8:51 nm

    Nou toe nou. die herinnerings is dan nog soet vir jou Maankind.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: