Langnaweek

Junie 16, 2011 at 7:00 vm 7 Kommentaar

Die hoeveelste vir die jaar?  Ek kan nie byhou nie.    So ‘n ou vakansie lusmakertjie want volgende naweek sluit die skool.  Wie is ongelukkig genoeg om nie Vrydag af te hê nie?

Is dit te koud vir braai?  Ja, ek dink beslis so.  Is nou tyd vir sop.  Toe maak ek vir my ‘n pot oom en tante sop.  Te lekker.  Net jammer ek kon nie ‘n varksooltjie kry om in te sit nie.  Ongelukkig vind ek dit te koud nou vir wyn.  Ek benodig ten minste vyf ysblokkies in ‘n glas wyn.  Daarom drink ek nou maar tee.

Vir alle ongelukkige siele wie Vrydag moet werk, sterkte.

Advertisements

Entry filed under: Hoogsb4k.

Jesus min my Breek ‘n broodjie

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Junie 16, 2011 om 10:39 vm

    EEERRSSTTTEEEEE!!!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Junie 16, 2011 om 10:40 vm

    Sommige van ons was stupid genoeg om nie Vrydag af te vat nie. Maar nou ja, as jy dom is . . . moet jy sukkel en nie kla nie.

    Antwoord
  • 3. seegogga  |  Junie 16, 2011 om 12:04 nm

    wyn maak warmer as tee- maar dit moet rooiwyn wees. Jy kan dit altyd warm maak en kruie ingooi- gluhwyn.

    Antwoord
  • 4. seegogga  |  Junie 16, 2011 om 1:02 nm

    of drink soetwyn! mmmmm !

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Junie 16, 2011 om 1:06 nm

    arme grieters. 👿
    krappie
    jy sal my nou nie glo nie, maar ek drink wyn net om die ys te kry.

    Antwoord
  • 6. Olga  |  Junie 16, 2011 om 1:08 nm

    ai, ek druk ook deesdae heeltyd die vkeerde knoppies,
    krappie, kuier jy nog leke in die vreemde?

    Antwoord
  • 7. Gerda. J  |  Junie 16, 2011 om 3:31 nm

    wat van brannas of whiskey voor daai vuur? eerder polisie koffie?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: