Goed mens, sleg mens.

Junie 13, 2011 at 7:00 vm 5 Kommentaar

Ek is geneig om krities teenoor al wat mens is, te wees.  Onnodiglik krities.  Toemaar!  Veral teenoor myself ook.

Ons kry slegte mense, ongetwyfeld.  As ek egter eerlik wil wees, kan ek net sê vir elke een “slegte mens”  ken selfs ek, seker tien “goeie mense.”  Ons is almal feilbaar.  Ons is almal mens.  In elke slegte mens skuil daar goed.  Al is dit net net een goeie eienskap.  Netso skuil daar in elke goeie mens ook ‘n slegte eienskap.  Nes mens nie oral en altyd die duiwel in alles moet loop en soek nie, moet ons ook nie elke mens wie ons teekom se slegte eienskap soek nie.  In die “slegte” mens, sal ek voortaan eerder die goed soek as om die sleg heeltyd raak te sien.

Gedagte van die dag:Enigeen het eienskap wat bewondering werd is.  Soek dit en ploeg daarmee.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Stop stop! wôta lot I got

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Junie 13, 2011 om 9:15 vm

    EERSTE

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Junie 13, 2011 om 9:20 vm

    Nogal interessant dat die Bybel iewers sê daar is nie een wat goed is nie, nie eers een nie. Vir dieselfde geld kan daar seker gesê word daar is nie een wat sleg is nie, nie eers een nie.

    As ‘n mens daaraan dink, kan iemand altyd iets negatiefs oor iemand kwytraak. Selfs die edelste mens en daar gaan iemand wees wat dit beaam. Ek moet toegee dat mense my soms laat wonder of daar iets goeds in almal is.

    Ek het eendag ‘n boek gelees waar ‘n ou vrou ‘n jonger dame toesnou dat sy seker tot in die duiwel iets goeds kan sien. Sy het sonder ‘n gesukkel geantwoord: “Maar tante, niemand kan sê dat hy lui is nie.”

    Antwoord
  • 3. murphy  |  Junie 13, 2011 om 9:45 vm

    Ek dink ook daar lê n iutdaging daarin om elke dag ook die ebste in jouself na vore te laat kom. Dit kos baie harde werk, en iets wat ek nie altyd lus het voor nie!

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Junie 13, 2011 om 10:01 vm

    jy het n punt beet grieters. Soms moft n mens net so hard kyk om iets goed in sekere mense te kan raaksien.

    Welkom murphy. Ja, dit is nogal n uitdaging en behoort haalbaar te wees. Al sal dit met harde werk wees.

    Antwoord
  • 5. Gerda. J  |  Junie 13, 2011 om 11:32 nm

    gaan kyk maar gerus in die tronke.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: