Whoop, whoop

April 15, 2011 at 12:00 nm 13 Kommentaar

Ek is ook so verstrooid.  Olga se Okseltjies was 04 April ‘n volle jaar oud.  Ek het dit wragtig nie genoem nie.  Maar soos hulle sê liewer laat as nooit.  Ek het nooit gedink ek sal so lank kan stront verkoop sonder om in die poef te trap nie.  Ek raak seker maar nou groot.Dankie aan almal wie die moeite gedoen het om te lees en te kommentaar.

Ewentwel, op die volgende jaar.  Whoop Whoop!!!!

Advertisements

Entry filed under: Waarhede.

Ma sê pa sê No Charge

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  April 15, 2011 om 2:01 nm

    Whoop Whoop

    Baie geluk.

    Mag daar nog 10 jaar wag.

    Antwoord
  • 2. Olga  |  April 15, 2011 om 2:37 nm

    dankie, dankie. Sonder jou hulp sou ek lankal tou opgegooi het grieters.

    Antwoord
  • 3. Sonlig  |  April 15, 2011 om 2:58 nm

    Baie geluk! Mag die inspirasie jou elke oggend oor die kop slaan!

    Antwoord
  • 4. Olga  |  April 15, 2011 om 4:51 nm

    dankie sonlig. Of moet dit eina wees? 😆

    Antwoord
  • 5. seegogga  |  April 15, 2011 om 8:03 nm

    Baie geluk, Olga!! Geniet die nuwe blogjaar!!!
    Ek laas altyd lekker aan jou blogs.

    Antwoord
  • 6. Olga  |  April 15, 2011 om 8:54 nm

    dankie krappie.

    Antwoord
  • 7. Laviga Heks  |  April 16, 2011 om 7:39 vm

    😥

    Julle hou partytjie sonder my! 👿 Ek sal nie vir julle n liedjie sing nie.

    Antwoord
  • 8. Laviga Heks  |  April 16, 2011 om 7:40 vm

    Julle is lelik met my omdat ek n hibernees is.

    Boe hoe hoe

    Antwoord
  • 9. toortsie  |  April 16, 2011 om 2:48 nm

    Terwyl Laviga nou nie vir jou gaan sing nie, beteken dit dat ek twee keer moet sing.
    Veels geluk liewe Olga, ommedat jy verjaaaaaaar
    Mag die Here jou se-en en nog baie jare spaar!!

    Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar
    Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar!!
    Jy moet lekker verjaar!
    Jy moet lekker verjaar!!

    Ag, en sommer net omdat ek nou aan die sing is…

    Happy birthday to you
    Happy birthday to you
    Happy birthday Dear Olga!!!!
    Happy birthday to you!

    Antwoord
  • 10. Olga  |  April 17, 2011 om 8:01 vm

    whoop whoop of, nee wag, dis mos hiep, hiep. . .
    😆 😆 😆 😆 😆 dankie toortsie.

    Viga, jy het leke geskrik ne. Het jy dan regtig gedink ek sou party sonder jou?

    Antwoord
  • 11. Pikkie  |  April 17, 2011 om 5:08 nm

    Baie geluk Olga, many happy returns!

    Antwoord
  • 12. toortsie  |  April 17, 2011 om 9:47 nm

    Lyk my daai koek gaan NOOIT gesny word nie….

    Antwoord
    • 13. Olga  |  April 17, 2011 om 10:09 nm

      net vir jou gewag toortsie. kom sit aan.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: