Mens vir ‘n Dag

Maart 21, 2011 at 8:51 nm 7 Kommentaar

Grieters het alweer huiswerk uitgedeel. Nou ja, as ek n fiktiewe
karakter kan wees net vir 1 dag, wie sou ek wou wees?

Ongetwyfeld barones von gees. Ek sou dan ook op my vinger wou blaas om
vodacom en mtn op hul tone te lig. Hulle gatte is al deurgesit. Ons
het al sedert maandag 14 mrt nie internet toegang nie. Ek kan dit nie
op die anc blameer nie. Ek sou die vodacom sein 100 persent herstel
het. Natuurlik sou ek skoongemaak het met die blaas. Onbevoegde
wetters sou hulleself agter n til of petrol pomp bevind het.

Dan sou ek my vinger na die anc kamp geblaas het vir 100 persent
betroubare regering. Almal met blinkpalms sou hulself in die tronk
bevind het. Agter onvernietigbare tralies met geen sleutel nie.
Mediese parool sou dus nie n opsie gewees het nie.

Daarna sou ek my vinger geblaas het in alle windrigtings om
rommelstrooi stop te sit. Aangesien ek nou is wie ek is, sou ek dat
sodra mense rommelstrooi n latjie goed hul gatte geroer het sodat hul
kan leer MOENIE MORS NIE. Dan sou ek my vinger vir stakers geblaas
het. He he. Sodra hul met die madibajive begin, sou fyngeskud met
sarsies growwe sout op hul losgetrek het. Dit sal n aanskoulike dans
geskep het.

Is daar nog tyd oor? Dan sal ek ter afsluiting my vinger blaas om n
groot lotto te wen. Sal dan jim van tonder se musiekklas toerus met
musiek instrumente. As die kinders gesing het, het ek yslike knop in
my keel gekry. Dit met w3s hoe n engelekoor sal klink. Ek kan my
voorstel wat hul met musiekinstrumente sal doen.

Ek gaan niemand tag nie. As iemand egter wil saam speel, gaan voort.
As jy nie n blog het nie, doen dit gerus hier as kommentaar.

Gedagte van die dag:  Wees die beste mens wat jy kan wees.

Advertisements

Entry filed under: Huiswerk.

Bek rek. Bitch

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Maart 21, 2011 om 10:00 nm

    he he he. Ongetwyefeld eerste.

    Antwoord
  • 2. toortsie  |  Maart 21, 2011 om 11:11 nm

    Lyk my daai vingertjie gaan GOED swaai!!
    Go for It, Barones van Gees!! 🙂

    Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Maart 22, 2011 om 7:54 vm

    Bring jou vingertjie ook asb na my toe.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Maart 22, 2011 om 8:32 vm

    wat sou julle uit die vinger wou he?

    Antwoord
  • 5. Son  |  Maart 22, 2011 om 5:20 nm

    kan die vingertjie nie vir Malema ook wegblaas nie 😆

    Antwoord
  • 6. jackey  |  Maart 22, 2011 om 9:38 nm

    net malema? wat van die hele bloeming spil?

    Antwoord
  • 7. Olga  |  Maart 22, 2011 om 10:50 nm

    son en jackie, julle maak dat ek nou met hoop na my vimmekie kyk.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: