Shake Shake Shake

Februarie 20, 2011 at 9:35 nm 4 Kommentaar

Toe ek op hoërskool was, het ons nie almal sexy oë gehad nie.  Ons het veel eerder verkies om gat te skud.  Ons kon doen wat ons wou, ons wenkbroue ekstra dun gepluk en sou selfs op polvye tennis speel. 

Waar was jy toe KC hulle booty geshake het?

Advertisements

Entry filed under: Waar was jy?. Tags: .

It’s a heartache k@k en betaal

4 Kommentaar Add your own

  • 1. toortsie  |  Februarie 21, 2011 om 7:53 vm

    Ek het ook maar geskud – saans na ete in die koshuis het ons so lekker gedans (net ‘n klomp meisiekinders!!, maar ons was heel oraait, hoor!!)

    Antwoord
  • 2. Olga  |  Februarie 21, 2011 om 8:16 vm

    more, more.
    Toortsie, dit was seker die beste plek om te skud. Ek onthou hoe ons in die badkamers by die skool geskud het. Van die grls het ander woorde gesing.

    Antwoord
  • 3. Xena Phoenix  |  Februarie 21, 2011 om 9:45 vm

    Ons was dan seker bang ons basse val af.

    Ek het die ritme van ‘n klip.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Februarie 21, 2011 om 3:37 nm

    grieters
    dit moet dan die afval wees wat maak dat elke aktrise en model kruisbeen vir fotos poseer. Arme goed.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: