Heal the world

Februarie 1, 2011 at 11:29 nm 13 Kommentaar

As ek deesdae ry, maki saki waarheen ek gaan nie, kan ek eintlik nie meer sê “ek ry Nelspruit toe nie.”  O, nee, in derwaarheid, dodge ek Nelspruit toe. Dis die een slaggat in ‘n ander in ‘n ander.  Mens weet nie meer of jy die ander verkeer moet dophou nie, want haal jou oog af om jou tru spieël na te gaan en jy ry ‘n slaggat raak.  Man, dis nag.

Sondag oggend Burgersfort. Dubbeltyd. # persone, een werk

Nou kyk, laat ek maar die risiko loop om tronk toe te gaan en  die sleutel weg gegooi te kry, maar ek gaan my sê sê. Wat is fout met ons wêreld vandag?  Julle weet ook almal maar julle is te bang om te sê.  So ek gaan dit sê.  Swart mense het nie die basiese vermoë om te kan organiseer nie.  Sedert 1994 het die kabinet seker vertienvoudig van wat dit in die NP regime se tyd was.  Nou, al die mense kry murse pakkette.  As hulle gewerk het, was dit een ding, maar die meeste van hulle het geen idee hoekom hulle daar is nie.  Dis ‘n titel, dit bring prestige, murse huis, grênd kar en sakke vol geld mee, so hoekom ‘n vinger lig as jy kan wegkom daarsonder?

Wanneer laas was enige van julle by ‘n staatshospitaal?  Ek myself was laas daar in 1999 voordat Meis oorlede is.  Man, ek hoor dis nou eers sleg.  Gaan bietjie lisensie kantore toe en wat ek in die vorige paragraaf gesê het, sal oor en oor bewys word.  Die dame sit met haar vinger tot by die tweede lit in haar neus.  Sonder om hande te was, gryp sy jou papier, jou idboek en begin met 1 (een ) vinger tik.  Word sy onderbreek, kyk sy op, gesels of antwoord die telefoon, dan soek sy op die skerm na wat sy gedoen het, daarna sal sy op die papier of idboek in haar hand kyk, dan verder tik.  Met een vinger.  Sy sit in die openbaar om dit so te stel en adverteer aan die wye wêreld haar onbevoegdheid om die werk te doen.  Ek sou verwag het dat mense in die poste ten minste oor tikvaardigheid sou beskik.

Nou as die mense op wie se oë die wêreld rus ‘n rekenaar beman sonder die minste tikvaardighede, kan julle dink watse vaardighede die burgermeester byvoorbeeld nie oor beskik nie?  Kom ek wed julle in die dae toe die amp van burgermeester net ‘n prestige titel was en die knaap moes gaan werk (dalk by eastvaal ford, of TWK, of telkom of Volkskasbank of die hoërskool) was die dorp in stand gehou.  Die paaie was sonder gate.  Die riolering was van hoogstaande gehalte, die kragtoevoer was puik, die elektrieseteit het net met swaar donderweer die gees gegee en die rekeninge was op tyd uitgestuur.  Hoekom moes BURGERMEESTER nou ‘n regte werk word met al sy sekundes en handlangers en hulle handlangers?

Dit het werkskepping vir ‘n uitgesoekte paar meegebring en niemand doen een enkele steek werk nie.  Te veel geld gaan in die salarisse van die burgermeester, sy goonies en hulle goonies in daar is niks oor vir die instandhouding van die infrastruktuur nie.  So, vir ‘n feit is ons geskroef.  Op alle vlakke.

Gedagte van die dag:  As daar minder op werkskepping gefokus word en meer op waarde vir geld uit die werkmag wat daar is, kan dienslewering ‘n werklikheid word.

Advertisements

Entry filed under: Naarhede, Waarhede.

If I could I’m too sexy for my shirt

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  Februarie 2, 2011 om 7:27 vm

    Eerste!!!

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Februarie 2, 2011 om 7:31 vm

    Ek dink as die sotte in die regering eerstens konsentreer op wat gedoen moet word en daarna op idealogie, sal dinge baie beter wees. Maak die slaggate reg en herdoop daarna die strate. Verbeter die toestande in die tronke en maak alles reg wat pla. Wanneer dit eendag klaar is, kan die name verander. Ens.

    Prioriteite!

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Februarie 2, 2011 om 8:05 vm

    hoekom aan die name verander? As hulle die name uitlos, dan maak hulle eenvoudig niemand die josie in nie. As hulld so n groot begeerte het om name te gee, dan beter hul verder teel. Dan kan hul elke 10 en half maande nog name gee.

    Antwoord
  • 4. cinderella  |  Februarie 2, 2011 om 8:48 vm

    mre mre geprt va gate hie vo my huis is n klomp gate elke paar maande ko kap hul di gate groter vul dit op met sand ja sand en da ko di reen en dis n modder bad nou is di gate we oop ons eens gras groen grasperk is weg gery ai! en steeds ko maak hul dit ni ordentlik reg ni! wonder of ek ini sop sal wees as ek hie opi pad ga teer steel wa hul werk ani pad?

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Februarie 2, 2011 om 9:38 vm

    as die goed le, cinderella, sal ek se ‘finders keepers.’ ek ry 12km dorp toe. Op een plek peul die swart modder deur slaggat wat oor driekwart van die breedte van die pad strek. Btw, die pad, is deel van die PANORAMA roete. In Rowerspas kom die teer in murse blaai los en skuif weg oor die afgrond. Whoop whoop vir dienslewering.

    Antwoord
  • 6. Selene Phoenix  |  Februarie 2, 2011 om 10:25 vm

    HOOR HOOR OLGA!!

    Vat jy die woorde so reg uit my mond uit!!

    Die naamsveranderinge maak my net so die hel in! Dit kos ons miljone!!! Bou eerder nog hospitale, skole tronke ens (werkskepping) en vernoem dit na jou!!! Maar nee ons kan mos ne verder dink as wat ons neus plat is nie!

    Antwoord
  • 7. Toortsie  |  Februarie 2, 2011 om 2:12 nm

    Ek bak solank beskuit om vir jou in die tronk te bring!

    Antwoord
  • 8. Olga  |  Februarie 2, 2011 om 2:37 nm

    toortsie
    maak die beskuit net groot genoeg om n mikrofoon in te sit.

    Antwoord
    • 9. toortsie  |  Februarie 2, 2011 om 6:02 nm

      ek kan dalk die wag omkoop om die pakkie vir jou te gee!!

      Antwoord
  • 10. Olga  |  Februarie 2, 2011 om 2:47 nm

    selene
    die gewoonte van die anc om op n plek, pad, straat te besluit, dit te herdoop of tolhuise op te sit en ons uit te buit om dit wat ons SELF tot stand gebring het, herinner aan anneksering. Nou ek besef dat geskiedenis verander het in die eeu sedert ek skool verlaat het. Maar . . . Anneksering het net in tye van oorlog gebeur. So watter oorlog het die anc teen whe gewen om paaie, dorpe, geboue vir hulself te mag vat?

    Antwoord
  • 11. innie tjoekie | Toortsie se Blog  |  Februarie 3, 2011 om 8:42 vm

    […] ‘n oomblik van  strooi praat bied ek vir ‘n https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2011/02/01/heal-the-world/#comments aan om vir haar beskuit te bak, net vir ingeval sy dalk tronk toe moet gaan, waarop sy toe antwoord […]

    Antwoord
  • 12. Charms  |  Februarie 3, 2011 om 4:06 nm

    Net ‘n vragie – waarom grou hulle gedurig in hulle se neuse rond?

    Dit gaan deesdae maar oral so. Ek was nou die dag by die polisiestasie om dokumente te laat sertifiseer en die konstabel het nie eers geweet watter stempel om waar te plaas nie. Sy het amper my oorspronklike dokumente gestamp 😯

    Antwoord
    • 13. Olga  |  Februarie 3, 2011 om 10:45 nm

      hulle moet keer dat die kokkerot afval Charms. Want ek dink as die kokkerot moet uitval, is ons in boomstraat. Dan gaan hulle sien wat ons al laaaaankal sien.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: