Mr Postman

Januarie 12, 2011 at 10:39 nm 16 Kommentaar

Ek het myself ewe voorbaarig gaan tag op Son se blog.  So ek onderneem plegtig om die volgende vyf bloggers wie 5c te bederf met ‘n geskenkie uit my eie hand.  😳

Ek moet egter saam stem dat dit nogal leke is om ‘n ietsie in die pos te kry wat nie ‘n venstertjie het nie.  Dan moet jy die poskantoot binnegaan, jou kaartjie teken en by die toonbank gaan inhandig.   Dan word jou posstuk oorhandig.  As julle nou soos ek is, gaan nuuskierigheid sorg dat jy dit net net kar toe maak voordat die pakkie opgeruk word en jy kyk wat jy gekry het.  😆

As die pakkie egter met tape en tou waarvan die knoop toegesmelt is onder seëlwas, dan bly die inkopies agter tot volgende keer dat ek dorp toe kom  /want, dan sit ek af huis toe om die pakkie oop te maak.  Asd dit meen ek gaan swart tee drink tot Vrydag of Dinsdag dat ek weer gaan dorp toe kom, wel, dan drink ek swart koffie.

Ek gaan julle egter nie tag om dieselfde te doen nie.  Maar, ek gaan julle ook nie keer om dieselfde te doen nie.  Dit is soos in heeltemal jou eie besluit.

Gedagte van die dag:  ons leer deur besluitneming.  As ons dus nie groot besluitneming in die gesig staar nie, gaan ons nooit enige groot besluite neem nie.

Advertisements

Entry filed under: Huiswerk.

Dr dr. Girls wanna have fun

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 8:24 vm

    more, more.

    Antwoord
  • 2. Sonlig  |  Januarie 13, 2011 om 8:58 vm

    More, more Olga!

    Antwoord
  • 3. Sonlig  |  Januarie 13, 2011 om 9:03 vm

    Jy praat van die lekkerte van ‘n pakkie innie pos! Ons gesels die afgelope vakansie so oor Kersfees en so aan en hoe lekker dit altyd was om kerskaartjies in die pos te kry.

    Ons het dan ‘n garingkie gespan en hulle sulke rye in die huis opgehang vir die mooigeit en die brag oor hoevéél mense ons onthou het. Na Kersfees is die kaartjies in die orrelstoeljie gebêre en wanner die skool begin, het ons die kaartjies se prentjies uitgeknip om op die bruinpapier boekoortreksels te plak.

    Ek dink my kinders sal vandag hulle boeke eerder met koerantpapier oortek as bruinpapier met prentjies. Klein brats!

    Antwoord
    • 4. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 11:40 nm

      no 1.

      Antwoord
  • 5. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 10:23 vm

    elo sonlig. Long time no see. 😆 weet jy, ek het die afgelope kers seisoen aan dieselfde ding gedink. Ek onthou ook die kerskaarte. Van familie, van vriende, van besighede. Hierdie afgelope seisoen het ons van net 1 persoon kerskaartjie gekry. Ek onthou die slaptoutjie teen die kaggel. Die kaartjies wat feitlik daagliks meer word. Die tweede toutjie teen middel des. Kan n mens die verlies aan die toutjies slegs aan sms toedig? Dit is nou maar n feit soos n perd, sms is lankal goedkoper as n pos seel. Wat n goeie bron van inkomste het die poskantoor of is hulle dryfkrag telkom, weggemoer uit hebsug.

    Antwoord
  • 6. Xena Phoenix  |  Januarie 13, 2011 om 10:44 vm

    Tweede

    Maar asseblief, ek wil baie selfsugtig wees en net iets kry. Ek maak nie dinge met my eie hande nie. 😉 Useless.

    Antwoord
    • 7. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 11:40 nm

      no. 2

      Antwoord
  • 8. Selene Phoenix  |  Januarie 13, 2011 om 12:01 nm

    Hello!

    Ek is ook mal daaroor om ‘n brief of geskenkie in die pos te kry! Maar het jare laas iets gekry 😦

    Ek doen nie meer die kerskaartjies ding nie, kos te veel geld! Vir R30 ‘n kaartjie kan mens amper nog ‘n kersgeskenk koop!
    In Engeland is hulle nog erg oor kaartjies, ek weet die mense by wie ons gebly het, het soos 50 kaartjies oral in die huis opgeplak gehad!

    Antwoord
  • 9. Selene Phoenix  |  Januarie 13, 2011 om 12:06 nm

    Jy kan iets kry, sonder om iets terug te gee!

    Antwoord
  • 10. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 12:12 nm

    selene, weet jy by clicks, checkers, pnp en pep het jy pakkies van 10 kerrkaarte gekry vir r10 tot r20. Ek moet nog iemand teekom wie ontevrede is met die kaartjies. Jy is reg, r30 vir 1 kaartjie is bietjie baie dik vir n daalder. Die afgelope kersseisoen het die vereeniging van hand en voetskilders nie eers hul gebruiklike geskenkpaj van 5 kerskaarte en n almanak met n rekening aangestuur nie. Elke jaar dat ek dit gekry het,het ek met die ‘geskenkpak’ gestaan en gewonder, sal ek dit terugstuur of bloot net die ingesluite rekening ignoreer. Vanjaar het ek dit verbasend genoeg gemis.

    Antwoord
  • 11. Selene Phoenix  |  Januarie 13, 2011 om 1:00 nm

    Ek ken daai kaartjies, maar weet mos – ek hou daarvan om die Cardies kaartjies te gee! En dis hulle wat so belaglik duur geword het! So nou los ek maar die kaartjies heeltemal.

    Antwoord
  • 12. BB  |  Januarie 13, 2011 om 2:01 nm

    Ek maak maar self kaartjies vir die familie en vriende oorsee. ‘n Foto van die kinders met ‘n kers of dennetakkie, of elk ‘n sinterklaas hoed op – té beautiful. Die probleem is net dat jy dit moet pos voor einde November – anders kry hulle dit eers in Januarie…
    En jip, ek las maklik R30 by ‘n geskenkbewys of prys van ‘n geskenk by eerder as wat ek daardie Cardies kaartjie koop!
    Mens kan die mooiste layouts en idees en quotes vir kaartjies google – en met decoupage regtig stunning kaartjies maak. ‘One of a kind’ laat die meeste mense steeds baie spesiaal voel.

    Antwoord
    • 13. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 11:41 nm

      no. 4

      Antwoord
  • 14. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 7:21 nm

    klink regtig stunning bb. Ai, dalk iets om met my mensies te doen.

    Antwoord
    • 15. Olga  |  Januarie 13, 2011 om 11:44 nm

      Wel, die vyfde mens was dan ek myself. Ek gaan nie eers vir myself ‘n ietsie uit my hand maak nie. Ek sal julle epos om julle adresse te kry. Dankie dat julle saam gespeel het. Ek sal julle nie vra om iemand anders te tag nie. Netnou vloek julle my.

      Antwoord
  • 16. toortsie  |  Januarie 14, 2011 om 8:01 vm

    Nee!!!!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: