Feliz navidad

Desember 25, 2010 at 12:46 vm 8 Kommentaar

Kersfees is ‘n tyd om die wêreld te sien deur die oë van liefde/ Dis ‘n tyd om te onthou dat die wêreld gemaak is van mense soos jy, hy, sy, ons, mense soos ons ja. Ook om te sien wie ons binnekant is Alaml het probleme, net  soos ons, maak nie saak wie ons is of waar ons vandaan kom nie.  Daarom sê ek vanaand aan jou, hy, sy, ons, hulle, Klip  wie ons karag heeldag laat hou het, Seekrap, toortsie, Wk en kie, Jayde op verlog langs die see, neem ek aan, Sonkind, Gerda, Cinderella en almal wie hier lees of nie, mag die vreugde, die vrede, die liefde en genade wat die Messias kind met hom saambring, vandag, môre, ewig en altyd met een en almal van ons nesskop.  geseënde kerfees.  Whoop!  Whoop.

Advertisements

Entry filed under: Go Go.

Christmas in my hometown I’m too sexy

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind q  |  Desember 25, 2010 om 3:12 nm

    EERSTE!!!!!

    Antwoord
  • 2. Wille Kjind q  |  Desember 25, 2010 om 4:17 nm

    Geseende Kersfees vi julle almal!

    Antwoord
  • 3. Olga  |  Desember 25, 2010 om 7:27 nm

    hi wk. Dankie. Geseende kersfees vir julle ook. Bly om te sien jy survive nog sover.

    Antwoord
  • 4. Wille Kjind q  |  Desember 25, 2010 om 10:11 nm

    Volgende jaar wil ek somme die hele Desember inni Willetuin kuier. Weg van alles en almal

    Antwoord
  • 5. Olga  |  Desember 26, 2010 om 8:24 vm

    onthou net om betyds te bespreek ne. Desember is hul hard van die kak oor toelatings. Was jy al by punda maria?

    Antwoord
  • 6. Wille Kjind q  |  Desember 27, 2010 om 6:37 nm

    Ek was eenkeer vi 2 dae in Punda Maria. Dis vi my te droog da bo 😉

    Letaba is vi my die beste kamp by verre!

    Antwoord
  • 7. Olga  |  Desember 28, 2010 om 8:00 vm

    letaba het laaste wt ek daar was, nie eers sein gehad nie. Satara is ook nie sleg nie.

    Antwoord
  • 8. Wille Kjind q  |  Desember 28, 2010 om 8:20 vm

    LoL! Ek kan doen sonder sein

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: