Vergeet om te vergeet

Desember 19, 2010 at 9:41 nm 6 Kommentaar

Ek kom vanmiddag by Spar aan en ontmoet ‘m vriend oppad uit. Nadat ons gegroet het, vra hy:  “Ready for Saturday?” 

“Uhm. . . . What happens Saturday?”  vra ek bekommerd dat ek ‘n kerkraadsvergadering vergeet het.  “Its Christmas.”  antwoord hy.  Kan julle glo?  Ek het vergeet dat dit amper kersfees is.  Ek het nog nie koekies gebak nie, ek het nog nie geskenke gekoop nie.  Ek het nog nie die kersboom opgesit nie.  Ek het nog geen kerskaart gepos nie, ek het nog nie vleis gekoop om enige gedagte aan kersfees afgestaan  nie.

My radio is deesdae bitter selde aan, geen wonder ek het kersfees vergeet nie.  Ek het nog nie kersliedere gehoor nie.  Al dit net omdat Jacaranda ‘n ingels wil wees.  Ook mense met bittermin chairisma maar met radio gesigte in diens het.  Ewentwel, Ousus het onderneem om kersliedere se woorde te druk vir toekomsige gebruik ook en almal by die kerk wag ook daarvoor.  Sy sou ook die wysies van die liedere op cd vasgelê het vir gebruik in die kerk.  Ek maak altyd die kerk skoon asof ek die enigste gemeentelid is.  Ek hoop maar dat ek al my draaie gaan kry.  Met vyf dae oor voor kersfees, is koskoop en koop die minste van my kwellinge.  Ek sal nog ‘n middag of dan sowat drie ure ook moet inruim om die kerk te gaan skoonmaak.

Gedagte van die dag:  ‘n Tevrede mens is die een wie die uitsig kan waardeer wanneer hy / sy verdwaal het.

Advertisements

Entry filed under: Huis en Haard.

Ding Dong Merrily on High Shake your bootie

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Laviga Heks  |  Desember 20, 2010 om 7:43 vm

    Eerste

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Desember 20, 2010 om 8:27 vm

    More More

    Hoe ‘n mens kan vergeet dit is Kersfees is bokant my begrip. Gelukkig het ek al die meeste van my inkopies klaar.

    Antwoord
  • 3. toortsie  |  Desember 20, 2010 om 9:10 vm

    Hello. Ek moet bieg. Alhoewel ek al baie lank gelede die bloggers aangeraai het om te dink oor kersfees, gaan ek hierdie jaar ook baie onvoorbereid die kersfees tegemoet. Ek kom darem elke dag by Jesus uit!! 🙂 Maar die res???

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Desember 20, 2010 om 10:49 vm

    ja, wel toortsie, ar mens elke dag by die Here n draai maak, is die saak reg.

    Grieters, ek was nog vmore te besig om te hoor of rsg kersliedere speel. Mens het die ‘props’ nodig om die gevoel te kry.

    Whoop! Whoop viga. Het die hekse skool gesluit? fluister *spring ot jou besem. Ek het baie rooies. Dis bewolk, so met die gordyne toegetrek, gaan die son niks sien nie.* klaar gefluister.

    Antwoord
  • 5. Wille Kjind q  |  Desember 20, 2010 om 1:18 nm

    LoL! Ek het ook vigeet! Eish! Dankie dat jy my remind het jong. Ek sien al hoe koop ek WEER alles die dag voor kersfees 😯

    Antwoord
    • 6. Olga  |  Desember 20, 2010 om 11:53 nm

      wk, jy sal doer jou inkopies doen en ek die kant. :: 😆 😆 Dan kyk ons wie is eerste klaar.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: