I will survive

November 30, 2010 at 9:10 vm 10 Kommentaar

Waar was jy in 1978 toe “I will survive” ‘n treffer was?

Ek was ‘n jong meisie in die Kaap wat nog die strate en Disco’s wou rooi verf.  Ek het al met Homer uitgegaan, maar dit was nog niks ernstig nie.  Dit was boonop die laaste dae van sonskyn en chevie gewees.  Die dae van Barbara Cartland, Chieclets Pint.  Dit was ook die dae wat Olga moes werk soek.

Interessant genoeg is “I will survive”  my Tumi se gunsteling liedjie.  Sy is eers meer as ‘n dekade later gebore.  Wys jou net.

Gedagte van die dag:  Goeie musiek oorleef die toets van tyd.

Advertisements

Entry filed under: Waar was jy?.

Truth Olke Bolke

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Son  |  November 30, 2010 om 9:18 vm

    Ek was in matriek 🙂 The good old days

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  November 30, 2010 om 9:26 vm

    Ek was seker nog ‘n baba oerang oetang iewers in ‘n woud gewees.

    Antwoord
  • 3. Selene Phoenix  |  November 30, 2010 om 9:57 vm

    Ek was die vêrlangse gedagte in my ouers se kop van We will survive “eendag wanneer ons kinders het” ! 😉

    Antwoord
    • 4. Olga  |  November 30, 2010 om 10:01 nm

      hi selene. Baie geluk aan jou en E. Mag al jul probleme kleintjies wees. God seen altyd.

      Antwoord
      • 5. Selene Phoenix  |  Desember 1, 2010 om 10:15 vm

        Baie dankie Olga!! Waardeer dit!
        🙂

  • 6. cinderella  |  November 30, 2010 om 11:45 vm

    lol toema ek was toe ook n gedagte!

    Antwoord
  • 7. toortsie  |  November 30, 2010 om 11:50 vm

    aangesien jy so mooi vra – Standerd 8!! HS Bredasdorp. Maar dit is beslis soos jy sê – as musiek goed geskryf is, oorleef dit. alhoewel, hierdie liedjie maar ‘n lekker geskree is!! maar dis darem van die beter skrees!! 🙂

    Antwoord
    • 8. Xena Phoenix  |  November 30, 2010 om 2:20 nm

      Ag nee man, tannie Fakkel

      Ek moet dalk ‘n ware voorbeeld van ‘n skreelied op sit.

      Antwoord
  • 9. Olga  |  November 30, 2010 om 2:19 nm

    dis n classic shake, rattle and shouter, toortsie. En elke drag queen se dream song.

    Antwoord
  • 10. Charms  |  Desember 1, 2010 om 10:11 nm

    Ek was ‘n bokstert sproetgesig standerd twee meisiekind.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: