Let the river flow

November 26, 2010 at 8:23 vm 6 Kommentaar

Neshanic River, Early Spring van Joe Kazimierczyk.

Wat dink of voel jy as jy na die skildery kyk?

Gedagte vir die dag:  Die lewe is soos ‘n rivier.  Vol draaie en swaaie.  Dis nie daar om die lewe vir jou ingewikkeld te maak nie, maar om jou te lei.

Advertisements

Entry filed under: Kuns. Tags: , .

Girls just wanna have fun Truth

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Xena Phoenix  |  November 26, 2010 om 8:25 vm

    Eerste!!!!

    Ek is mal hier oor.

    Antwoord
  • 2. Olga  |  November 26, 2010 om 9:20 vm

    so rustig. Ai, bessie sou dit geniet het. Dit lyk nie so klipperig soos ons rivier nie. Ek kan nie eers meer met my honde gaan stap nie. Weet nooit waar die 1bosaap gaan uitpeul met haar honde wat nie op leibande is nie. Of waar die ander bosaap se honde gaan uitpeul sonder hom nie. Hulle het my al gejaag. Toughey se vel sit styf. Die ou sal geskeur word en ek lewer klaar maandeliks n bydrae tot die veearts se beursie.

    Antwoord
  • 3. Sonlig  |  November 26, 2010 om 1:55 nm

    Ja, die rustigheid val mens op. Sekerlik net die geluid van natuur wat jy daar sal hoor.

    Ek het dit toe gisteraand gaan doen. Eat Pray Love gaan kyk. Soos my vinger, want my gesin was meer geïnteresseerd in die nuutste manewales van ou Hêrrie.

    En toe besef ek…..ek weet nie hoe om niks te doen nie. En dit te geniet. Die Italianers het selfs ‘n woord daarvoor wat beteken: “The sweetness of doing nothing”.

    Ek dink as ek in die skildery sou kon wees, sou ek dit dalk vir ‘n paar minute lank kon regkry.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  November 26, 2010 om 4:21 nm

    ja, die geluksaligheid van niks doen is nie almal beskore nie. Ek dink ek so kon sit met my voete in die water. Die water wat ruis, die blare wat ritsel.

    Antwoord
  • 5. Laviga Heks  |  November 27, 2010 om 6:19 vm

    Joh, Joh!!

    Dit lyk netsoos n Bos Onbekend!!

    Ek wil af-af met hulle vissies gaan speel!

    Antwoord
  • 6. toortsie  |  November 29, 2010 om 7:54 vm

    mooi, rustig

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: