Good vibrations

Oktober 24, 2010 at 9:59 nm 8 Kommentaar

Ek wou vandag gebitch en moan het, maar ek het niks om oor te bitch en moan nie. Daarom sê ek plegtig, “Hoop julle het ‘n wonderlike week.”

My noolste Nolie het onlangs sy lang stryd teen teen die stelsel gewen. Hy was gestuur om te gaan kwalifiseer. Hy het wragtig die beste in sy groep gedoen. Hy het met vlieëde vaandels gekwalifiseer. 😆 Hy is nou ‘n millwright. Hy was vroeër vertel dat daar geen manier was dat hy alleen gestuur kon word om te kwalifiseer nie. Hy sou maar geduldig moes wag totdat sy mede vakleerlinge opgevang het. Hulle het een kursus uit drie waarop hulle gestuur was geslaag. Hy het nie een gedruip nie.

Vir die matrieks wat eerdag begin eksamer skryf, voorspoed en sterkte. Mag God met julle wees.

Gedagte van die dag: As ouers net twee dinge doen- hulle kinders lief het en vir hulle bid, sal God meer as net opmaak vir die res.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Sondag hoender Life is life

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Oktober 25, 2010 om 9:03 vm

    more, more.
    Eerste.

    Antwoord
  • 2. Xena Phoenix  |  Oktober 25, 2010 om 9:20 vm

    As daar nou al ooit ‘n groep matrieks was wat sterkte benodig het, is dit die klompie!

    Baie sterkte

    En baie geluk aan Nolie.

    Antwoord
  • 3. Gerda  |  Oktober 25, 2010 om 9:52 vm

    voorspoed en baie sterkte aan matrieks 2010. waar moenie bekommerd nie, sekeres van hulle gaan die 25 persent kry wat hulle wou he. julle weet mos fertha studies seker koste loos is net hulle reg. maar aan die universiteit van stelenbcs, jhb en pta. want wit studente moet vir hulle studies ook betaal.

    Antwoord
  • 4. Olga  |  Oktober 25, 2010 om 10:46 vm

    ja gerda, want gaan hulle na hul eie trad universiteite keer hul ni dat n blanke student plek kry nie.

    Antwoord
  • 5. Sonlig  |  Oktober 25, 2010 om 3:26 nm

    Smaak my jy’t rede om te spog Olga.

    Prost!

    Sterkte aan al die matrieks. Dié wat gewerk het…sal beloon word.

    Antwoord
  • 6. Olga  |  Oktober 25, 2010 om 4:17 nm

    ag, dankie, sonlig. Hy word nie sonder rede my noolste nolie genoem nie. 😆

    Antwoord
  • 7. Wille Kjind q  |  Oktober 25, 2010 om 5:51 nm

    Geluk Nollie!!!!! En sterkte vi die matikulante. My arme sussie is hierie jaar in matriek. Sjame!

    Antwoord
    • 8. Olga  |  Oktober 25, 2010 om 10:20 nm

      Baie dankie van my Nolie af WK. Baie sterkte vir Wille sus. Hou duim vas vir haar.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Bydraes

Wie ruik?

website counter

%d bloggers like this: