Reis deur die lewe
February 22, 2012 at 6:23 vm Olga 3 Kommentaar
Die rit deur die lewe kan by tye moeisaam en stamperig word. Maar goeie geselskap kan die reis meer aangenaam maak.
Reik dus ‘n hand van vriendskap na jou mede – reisigers.
Gedagte van die dag: Stap maar om die slaggat.
Entry filed under: Go Go. Tags: .
3 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Xena Phoenix | February 22, 2012 at 9:10 vm
EERSTE!!!!
2.
Xena Phoenix | February 22, 2012 at 9:11 vm
As ‘n mens om die slaggat moet stap, moet jy dan jou kar dra? Dit is belaglik hoe swak sommige paaie is. O heng, daar is ek skoon van die onderwerp af.
3.
Gerda. J | February 22, 2012 at 4:52 nm
die slaggat add dalk die skop wat die lewe die moeite werd maak.