So leer ons
February 19, 2012 at 8:54 nm Olga 3 Kommentaar
Ons leer baie meer deur mislukking as deur sukses. Mislukkings leer ons wysheid en nederigheid. Albei kosbare kleinode.
Gedagte van die dag: Probeer en probeer weer.
Geniet die week. Bly veilig.
Entry filed under: Go Go. Tags: .
3 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Gerda. J | February 20, 2012 at 8:49 vm
dis waar. en elke probeer-slag gaan jou iets byleer.
2.
Xena Phoenix | February 20, 2012 at 9:12 vm
Ek speel juis met iets in die lyn ook. Dalk sit ek my gat in rat en skryf dit nog.
3.
Xena Phoenix | February 20, 2012 at 9:12 vm
Ek is terloops mal oor die foto.